May 21st, 2012
Menno Wigman - Mijn naam is Legioen
Menno Wigman waste als puber ooit een jonge Jehova’s getuige stevig de oren. De jongen, gekomen om zijn leeftijdgenoot van het evangelie te overtuigen, kreeg in plaats daarvan een pleidooi voor de poëzie van J.C. Bloem van de jonge dichter. ‘Ik liet me niet uit de Bijbel voorlezen’.
Er… Lees meer
May 21st, 2012

Verlede Vrydag kon ek skryf van Gilbert Gibson wat tans deel uitmaak vanj Ooteoote se “vertaallab”; vandag kan ek berig van twee omvattende onderhoude met Ronelda Kamfer wat ‘n week gelede in die NRC Handelsblad (11/05/2012) en De Volkskrant (12/05/2012) verskyn het. Hierdie onderhoude is gevoer na aanleiding van haar nuutste bundel, Santekraam, se ongekende sukses in die… Lees meer
May 20th, 2012
Kruisverhoor
De rode ster staat tussen de gordijnen
en breekt het nachtelijk zweet.
Een schim treedt voorwaarts uit de kasten.
Een andere staat in de deur.
Uit mijn handen steken harde buisjes,
en mijn mond voelt als een benen tuit.
De rechters lezen om en om
van perkament de vragen op:
Wat is uw leeftijd?
Hoe luidt uw naam?
… Lees meer
May 18th, 2012

Ooteoote het onlangs begin met ‘n opwindende projek wat hulle ‘n vertaallab noem. Hiervolgens word gedigte van bepaalde digters geplaas met die uitnodiging aan hul lesers om dié gedigte na Nederlands te vertaal. Aangesien dit ‘n interaktiewe blad is, kan die vertalings direk na die betrokke gedigte geplaas word.
Pas het ooteoote dan ook die 18de aflewering in… Lees meer
May 17th, 2012

Ek wou so graag ‘n ordentlike stuk oor hierdie projek geskryf het, maar dit sneuwel elke keer weens tydsfaktore. Nou plaas ek maar net kortliks, sodat dit aan die gang kan kom.
Die webwerf van http://www.literarytourism.co.za/ benodig name en inligting van Afrikaanse skrywers met KZN-verbintenisse. Hier is ‘n uittreksel uit die brief wat ek van die baie vriendelike Lindy Stiebel ontvang het.
“we… Lees meer
May 17th, 2012
Fees van die skrywers
Writers Unlimited Festival, Den Haag
Onthou jy nog die salsa in die voorportaal
die vlugge voetwerk van die dansers
die polsmaat van ‘n klein orkes
waar skrywers en besoekers woorddronk
tussen stasies afreis
om in die lende van die nag van saal tot saal
blinkvet olywe, borrels filosofie en poësie
vir droër dae te kom haal -
na maande flikker… Lees meer
May 16th, 2012
Delphine Lecompte. Foto: Johan Jacobs
Solank ek skryf, bestaan ek …
Delphine Lecompte gesels met Louis Esterhuizen oor haar digkuns
***
Delphine, jou debuutdigbundel, De dieren in mij, het in 2009 verskyn (by Uitgeverij De Contrabas) en is met die C. Buddingh-prys bekroon in die daaropvolgende jaar. Wat het hierdie vroeë erkenning… Lees meer
May 16th, 2012

Han-shan (skets), of te wel ‘Cold Mountain’, soos sy naam in Engels vertaal word, was ‘n kluisenaardigter wat in die 8ste eeu in China geleef het en vandag steeds as een van die vernaamste Buddistiese digters gereken word. Nie net het Jack Kerouac sy boek The Dharma Bums, wat in 1958 verskyn het, aan Han-shan opgedra nie, maar onlangs het daar ook… Lees meer
May 15th, 2012
Amusante storie in die Guardian gister, oor ʼn hele span wiskundiges wat literêre invloed gekwantifiseer het in 7 733 literêre werke tussen 1550 en 1952. Volgens die Guardian beweer die wiskundiges: “The so-called ‘anxiety of influence’, whereby authors are understood in terms of their response to canonical precursors, is becoming an ‘anxiety of impotence’, in which the… Lees meer
May 15th, 2012

THE 2012 INGRID JONKER PRIZE FOR ENGLISH POETRY
To be considered for the Ingrid Jonker Prize 2012, please submit three copies of any English poetry debut published in 2010 and 2011 for adjudication to:
Ingrid Jonker Prize Committee
PO Box 657
STELLENBOSCH
7599
The closing date for submissions… Lees meer
May 15th, 2012
Het gaat wel voorbij
Ik verwen mijzelf met licht
Het licht schijnt op een vreselijk gedicht
Getiteld: ‘Het gaat wel voorbij’
Het gedicht begint met ‘Ik’
En het gaat over voedselvergaring.
Vandaag heb ik twee forelfilets gekocht
Er waren veel klanten in de winkel
Een broedermoordenaar had zijn winkelkar volgestouwd
Met moralistische linzen en ontmoedigend bladerdeeg
Twee ongetrouwde zussen kibbelden
Over de etymologie… Lees meer
May 15th, 2012

Rooikappie en die wolf
Toe ek vir oulaas gaan totsiens sê,
was dit ‘n vreemdeling wat gelê
het in Ouma se bed. In plaas van
rose het sy geruik na bedpan,
kanker en hospitaal. Haar sagte
Lees meer
May 14th, 2012

In my vorige blog het ek berig oor ‘n kreatiewe projek met jongmense uit Promosa, Potchefstroom. Die algemene doel van die projek is om reflekterende gesprekke oor kunsskepping te fasiliteer met die doel om deelnemers by praktykgerigte navorsing te betrek en om ‘n platform te skep waar wisselwerking tussen praktyk en teorie kan plaasvind.
… Lees meer
May 14th, 2012
Wolfgang Gottlieb Mozart of Wolfgang Amadeus Mozart. Maak dit werklik saak?
What’s in a name?
that which we call a rose
by any other name would smell as sweet.
Reeds doerietyd het Juliet hierdie woorde laat een aand op haar balkon in Verona geprewel, en net hard genoeg vir die heer Shakespeare om te hoor en dit gou-gou met ‘n gansveer neer
… Lees meer