Melt Myburgh se blog

Melt Myburgh

Melt Myburgh

 

 

Melt Myburgh woon op Stellenbosch en werk as Woordkuns-projekbestuurder by die Universiteit Stellenbosch. Hy het langs die Oranjerivier naby Upington grootgeword. Nadat hy in 1992 ’n M.A.-graad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf het, was hy vir 15 jaar lank onderwyser in Afrikaans en Engels in skole regoor die land. Van sy gedigte is in Nuwe Stemme 2 en Versindaba 2008 opgeneem. Hy skryf gereeld vir Rapport se boekeblad.

 

 

 

Melt se eerste blog volg binnekort - Red.

 

 

 

 

 

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Melt Myburgh se blog”

  1. [...] geen uitsondering nie. Die digkuns word gewis sterk verteenwoordig in vele vorme. Op sy blog het Melt Myburgh, Woordkuns-projekbestuurder by Woordfees, te kenne gegee dat hy van tyd tot tyd lusmakers gaan [...]