Carina Stander. Terloopse versreëls wat ek die afgelope week afgeluister het

Terloopse versreëls wat ek die afgelope week afgeluister het:

Ellen vertel in die kombuis van haar 19jarige seun op Tik:
“Sy oë is stil in sy kop.”  “Hy’s nie te jonk om te tronk nie.”  “Ek’s onner trane.”

Aden (my seuntjie van 27maande) in die tuin:
“Tatta, rots, lekke staan.”
“Kyk, mamma, kom kyk hoe vlieg die blou ster innie lug!”

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Carina Stander. Terloopse versreëls wat ek die afgelope week afgeluister het”

  1. Hendrik Botha :

    Hallo Carina,
    Het hulle nie tydens die gespreksforum op die pas afgelope Versindaba gesê ons moet kinders nooit onderskat nie?
    Groete

Los kommentaar