Carina Stander. women who run with wolves
‘n Aanhaling uit een van die boeke wat my die laaste 10 jaar die naaste aan die hart lê:
“We are born and reborn night after night from the same wild dream, and we return to daylight grasping a coarse hair, the soles of our feet black with damp earth, our hair smelling like forest or cook fire.”
- Clarissa Pinkola Estés, Women who run with wolves





Vir my was “Women who run with the wolves” ook ‘n belewenis. Hier is een van my gunsteling aanhalings: “We feed the deep intuitive by listening to it and acting upon its advice. It is a personage in its own right, a magical dollish-sized being which inhabits the psychic land of the interior woman. It is like the muscels in the body. If a muscle is not used, eventually it whithers.”
Dankie, Marié, vir jou skryfsel! Mooi aanhaling ook wat jy aanhaal. Ek vermoed dat dit die soort boek is wat mens van een fase tot ‘n ander in die lewe kan begelei. Ek was 21 toe ek dit die eerste keer gelees het, maar toe ek dit op 30 weer deurlees, het soveel meer daarvan my aangegryp.