Andries Bezuidenhout. Skildery by ‘n gedig

Om my bydrae tot hierdie maand se blogfokus af te sluit – nie ʼn gedig wat op ʼn skildery reageer nie, maar ʼn skildery wat ek in herinnering roep n.a.v. “Kloofstraat, perspektief”, Loftus Marais se nuwe gedig. Dis ʼn skildery deur Walter Meyer.

Kloofnek deur Walter Meyer

Kloofnek deur Walter Meyer

 Miskien is Walter Meyer ‘n skilder van anti-landskappe.

Bookmark and Share

Comments are closed.