Lize Viljoen. “elke dag is ‘n vakansie en elke maaltyd is ‘n fees”

Op pad Kaap toe neem ek ‘n duisend fotos,

en ek sien die lug asof vir die eerste keer.

Van hier af waar die lug telkens verdwyn

agter ‘n skerm van besoedeling, hier ja,

waardeer ek dit weer. “Die blou van onse hemel.”

Die steriliteit van die sementwereld vang my soms.

Dan is ek ook weer bloot ‘n donker vaartuig op

pad na wie weet waar.

Bookmark and Share

Comments are closed.