Piet van Rooyen (1)
Fotobeeld
Lees ook ’n gedig deur Piet van Rooyen hier.
Album 1 Album 2
Kopiereg © 2010 Piet van Rooyen
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder die skriftelike verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.




![visvanger-links Visvanger [links]](http://versindaba.co.za/wp-content/uploads/2010/11/visvanger-links-296x300.jpg)












Dankie vir ‘n interessante Fotobeeld van Piet van Rooyen. Dit maak eie herinneringe los.
Iets wat ek gelees het lui: “A picture is worth a thousand words, is a phrase that indicates the complexities and detailed analysis that one can garner from a well taken picture. An expression of joy, sadness, tranquility, apprehension, concern or horror can inform the viewer about the state of mind or emotions of the person photographed. A picture can give information of trends in fashion, decor, architecture or landscape. A picture can be evaluated for historical data and can provide some understanding of time past, which can serve as a linkage of one generation and another.”
Hierdie is ‘n wonderlike inisiatief. ‘n Mens vergeet so maklik dat selfs digters in die eerste plek MENSE is en dat hul gedigte eintlik direk herleibaar is na hul lewenservarings. Terwyl ek so na Piet se foto’s kyk, lees ek so baie van sy gedigte daarin. Natuurlik ook die onvergeetlike roman “Gif”.
Dankie vir hierdie kyk na jou privaatwêreld, Piet.