Fotobeeld
Inhoud
A-B
C-L
M-R
S-Z
Fotobeeld is ʼn blog waarheen alle digters wat Verskamers op hierdie blad het, foto’s kan stuur vir plasing. Stuur asseblief aanvanklik ongeveer 20 foto’s, elk minder as 200KB in JPG-formaat, om mee te begin; foto’s uit jou baba- en kleuterjare. Dan ook van jou op laerskool, hoërskool, kollege of universiteits en enige ander interessante foto’s oor die jare tot op hede. Die digter moet op elke foto’s verskyn. – Red.









