Zandra Bezuidenhout (1)

Fotobeeld

 Lees ook gedigte  deur Zandra Bezuidenhout

 Album 1,  2 , 3

 

Zandra as tweejarige

Zandra as tweejarige

 

Op die strand. 3 jaar oud.

Op die strand. 3 jaar oud.

 

By die see...

By die see...

As negejarige

As negejarige

Opgetof

Opgetof

Laerskool. 11 jaar oud

Laerskool. 11 jaar oud

Student. 19 jaar oud

Student. 19 jaar oud

Gradedag. 1965

Gradedag. 1965

Troue in 1966

 

Waenhuiskrans. 1974

Waenhuiskrans. 1974

 

Zandra & Marga. 1981

Zandra & Marga. 1981

Na Album 2 

 

Kopiereg © 2010 Zandra Bezuidenhout

Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.

 

Bookmark and Share

3 Kommentare op “Zandra Bezuidenhout (1)”

  1. Rensia Robinson :

    Zandra, jou familiegedig het my teruggestuur na jou bundels “Dansmusieke” en “Aardling”…vir herlees en saamlees. Uit “Muse” (dansmusieke) ‘n boodskap wat deurskemer in die fotos…:
    Jy (Ma) het mos daai tyd al gesê
    dié kind is anderster,
    en met die versiesmaak
    was alles vir jou uitgelê.

    Uit “Tuistoeris” (Aardling):
    my soewenier ‘n handvol blare
    my roetekaart ‘n suiderkruis
    ‘n hart vol hier en huistoeris-genade

    Sedert my eerste ontdekking van jou digterstalent in ‘n kantoor by Afrikaans-Nederlands (dit was die gedig “Voël in blom”), was elke stukkie saamreis, ver of naby, ‘n nuwe plesier van woordontdekking.

  2. Zandra :

    Rensia, dankie vir die ondersteuning en sommer ook vir al die waardevolle werk wat jy by poësiekringe in die Tygerberg en Stellenbosch doen – asook by vele algemene leeskringe en ander geleenthede. Versindaba het juis vroeër vanjaar Rensia se prikkelende artikel oor `n aspek van T.T. Cloete se werk geplaas. Dr. Rensia Robinson is `n ywerige poësieleser wat nie huiwer om haar hand in die sak te steek vir die aankoop van digbundels nie. Sy verdien erkenning hiervoor en inspireer hopelik meer lesers om dieselfde te doen. Is daar `n beter geskenk aan jouself, jou vriende en jou taal?

  3. Gert :

    As die onpoëtiese (gee my Britse speurverhale enige dag) wederhelf besef ek weereens dat ons lewens saam ‘n wonderlike ontdekkingsreis was wat ek vir geen geld in die wêreld sal verruil nie. Ek raak steeds bewoë as ek na die foto van die brose klein kriekie in die groen rokkie kyk, maar dan swel my hart weer van trots as ek na die stille waardigheid in die wit bloes kyk.