Trienke Laurie (1)

Fotobeeld

Lees ook gedigte deur Trienke Laurie

 Album 1  Album 2

Op pa (DJ Opperman) se skoot

Op pa (DJ Opperman) se skoot. 1950

 

Met gesmokte rokkie aan

Met gesmokte rokkie aan

 

Met Lize

Met Lize

Trienke & Elsa met Bloemhofdasse. 1962

Trienke & Elsa met Bloemhofdasse. 1962

Saam met Dirk Laurie by 'n koshuisdinee. 1966

Saam met Dirk Laurie by 'n koshuisdinee.

Tydens 'n studentedag in die somer

Tydens 'n feestelike studentedag. 1967

Pas verloof. 1968 (op die plaas Tevrede naby Tweeling)

Pas verloof. 1968 (op die plaas Tevrede naby Tweeling)

 

Mej Opperman en haar st 9-klas in Vredendal. 1968

Mej Opperman en haar Std. 9-klas in Vredendal. 1968

 

Troue 21 Desmeber 1968. Harry, Christien & Dirk Laurie; Trienke, dirk & Marié Opperman.

Troue op 21 Desember 1968. Harry, Christien & Dirk Laurie; Trienke, Dirk & Marié Opperman.

Stille gebedjie langs Pa. 1968

Stille gebedjie langs Pa. 1968

Geniet singery op troue.

Geniet singery op troue.

 

Met Henri, pas na Oupagrootjie hom gedoop het. Desember 1969

Met Henri, pas na Oupagrootjie hom gedoop het. Desember 1969

Met Henri, nadat Oupagrootjie hom gedoop het in Gordonsbaai. Desember 1969

Die derde outjie. 1977

Die kombuistrap op Franskraal. 1973

Die kombuistrap op Franskraal. 1973

 

Na Album 2

 

Kopiereg © 2010 Trienke Laurie

Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.

 

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Trienke Laurie (1)”

  1. Zandra Bezuidenhout :

    Trienke, jou foto’s is fassinerend – dankie vir die deel. Mag ek ‘n ander ‘fotobeeld’ van jou en Dirk aangee, waarmee ek al jare (en met groot deernis)in my kop rondloop? Jy en Dirk wat as studente hand-aan-hand in Victoriastraat afstap van Irene-koshuis af, en ons Sonoppers wat met ontsag na ons Afr. prof se dogter en haar geliefde kyk – deur ‘n koshuisvenster, of as ons op pad klas toe by julle verbystap. Nooit gedink ons paaie sal eendag kruis nie. Nou kan ek lekker kyk na die ‘oningevulde’ dele.
    Zandra