Andries Bezuidenhout (2)

Fotobeeld

Lees gedigte deur Andries Bezuidenhout

Album 1, 2

Irma, Bridget Kenny, Sarah Mosoetsa en ek by 'n troue in 2001.

Irma, Bridget Kenny, Sarah Mosoetsa en Andries by 'n troue in 2001

Saam met vriende op die stoep van Andries se huis in Brixton, Johannesburg.

Saam met vriende op die stoep van Andries se huis in Brixton, Johannesburg.

Die Brixton Moord en Roof Orkes: Brixton Barnard, Moord Greeff, Andries (Roof Bezuidenhout) en Kapelaan Pat Plank. Foto deur Magriet Theron.

Die Brixton Moord en Roof Orkes: Brixton Barnard, Moord Greeff, Andries (Roof Bezuidenhout) en Kapelaan Pat Plank. Foto deur Magriet Theron.

Ongewonde kombinasie: Optrede by Aardklop, die band saam met Karla du Plessis.

Ongewonde kombinasie: Optrede by Aardklop, die band saam met Karla du Plessis.

Vriende en familie in Johannesburg.

Vriende en familie in Johannesburg.

Vang graad by die Univ. van die Witwatersrand. Saam met Irma op die grasperk voor Central Block, waar Andries se oupa in 30s klasgeloop het.

Vang graad by die Univ. van die Witwatersrand. Saam met Irma op die grasperk voor Central Block, waar Andries se oupa in 30s klasgeloop het.

Kersdag 2005 op 'n kafeestoep in Aroab, Namibie. Saam met Irma, Berno Schneider en Joey Kok.

Kersdag 2005 op 'n kafeestoep in Aroab, Namibie. Van l. na r.: Berno Schneider, Andries, Irma en Joey Kok.

2008, Oos-Kaap staptoer saam met kollegas Sakhela Buhlungu, Jacklyn Cock, Eddie Webster en Roger Southall.

2008, Oos-Kaap staptoer saam met kollegas Sakhela Buhlungu, Jacklyn Cock, Eddie Webster en Roger Southall.

Bekendstelling van die CD "Bleek Berus" saam met Lize Wiid, 2009 by ProSound in Johannesburg.

Bekendstelling van die CD "Bleek Berus" saam met Lize Wiid, 2009 by ProSound in Johannesburg.

Die Brixton Moord & Roof Orkes in 2010. Roof Bezuidenhout, Moord Evans, Brixton Barnard en Kapelaan Pat Plank.

Die Brixton Moord & Roof Orkes in 2010. Roof Bezuidenhout, Moord Evans, Brixton Barnard en Kapelaan Pat Plank.

Terug na Album 1

Kopiereg © 2010 Andries Bezuidenhout (Privaatversameling)

Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.

Bookmark and Share

2 Kommentare op “Andries Bezuidenhout (2)”

  1. Justus :

    Andries, dit was heerlik om deur al die ou fotos te kyk. Goeie herhinneringe.

  2. Andries Bezuidenhout :

    Justus, goed om van jou te hoor!

Los kommentaar