Philip de Vos. ‘n Plesiertjie vir die nuwe jaar

 
Hierdie strokie van my en Piet Grobler het voorheen in De Kat verskyn, maar sal hopelik ‘n bietjie plesier vir die eerste week van 2011 verskaf.
KLIK OP DIE SKETS OM DIT TE VERGROOT

Bookmark and Share

3 Kommentare op “Philip de Vos. ‘n Plesiertjie vir die nuwe jaar”

  1. Annemie Franck :

    Hi Philip, my sus is ‘n drama onderwyser en absoluut gaande oor jou werk. Sy het al vele redenaarspraatjies met ‘n paar sinne uit jou gedigte begin en gehore betower. Sy word ‘n ma in Maart en ek wil haar graag verras met ‘n gedig van jou. Ek wil hoor of jy moontlik vir my kan help om ‘n spesiale gediggie te skryf. Ek sal dit so waardeer indien jy vir my kan kontak.
    Dankie!
    Annemie Franck

  2. Redaksie :

    Annemie, met elke kommentaar gaan daar outomaties ‘n berig na die betrokke blogger se e-pos. Philip ontvang dus die kommentaar soos dit geplaas is en aangesien hy dus jou kontakbesonderhede op dié manier sal kry, het ons dit goed gedink om eerder jou besonderhede ter wille van jou privaatheid uit die kommentaar te verwyder …
    Hoop dis aanvaarbaar vir jou?
    Met waarderende groete,
    Die Redaksie

  3. Annemie Franck :

    Baie dankie!