Carina Stander (2)

 

Fotobeeld

Lees gedigte deur Carina Stander

Album 1, 2, 3, 4

Saam met Theo Kemp in Stellenbosch, 1999. Hulle raak vriende in matriek by die ATKV Skryfskool op Potchefstroom.

Saam met Theo Kemp in Stellenbosch, 1999. Hulle raak vriende in matriek by die ATKV Skryfskool op Potchefstroom.

 

In die Drakensberge, 1999

In die Drakensberge, 1999

Vroegdag in 'n papawerveld in Italië. 2001

Vroegdag in 'n papawerveld in Italië.

In 'n sneeulandskap in die Skotse Hoogland

In 'n sneeulandskap in die Skotse Hoogland. 2002

Op An Teallach

Op An Teallach

Op 'n bromponie deur Griekeland. Somer 2002 saam met Gerrit.

Op 'n bromponie deur Griekeland saam met Gerrit. Somer 2002

In 'n Bisantynse kapel, Griekeland. 2002

In 'n Bisantynse kapel, Griekeland, 2002

Die woudhuis in die Skotse Hoogland waar Carina & Gerrit vir ses maande in 2002 gewoon het.

Die woudhuis in die Skotse Hoogland waar sy vir ses maande in 2002 gewoon het.

 

Carina & Gerrit van Niekerk met hulle troufees in 2003, op die plaas waar sy grootgeword het.

Carina & Gerrit van Niekerk met hulle troufees in 2003, op die plaas waar sy grootgeword het.

 
Gerrit & Carina met hulle troue in 2003

Nog 'n (anderste) troufoto op die plaas!

Kopiereg © 2010 Carina Stander  (Privaatversameling)

Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.

Bookmark and Share

Comments are closed.