Marlise Joubert (1)

Fotobeeld

Lees gedigte deur Marlise Joubert

Album 1, 23, 4

 

Tussen Pa & Ma. Levubu, 1946

Tussen Pa Toi & Ma Didi. Levubu, 1946

Saam met ma tussen die blomme

Saam met Ma tussen die blomme in haar tuin. Levubu 1947

Deftig vir ateljeefoto, Levubu, 1947

Levubu, 1948

 
4 jaar oud. 1949

4 jaar oud. Levubu, 1949

 

 

Op die trappie van Pa se eerste kar. 1950

Op die trappie van Pa se eerste kar. 1950

  

By pa se tweede kar, die Baby Renault.

By pa se tweede kar, die Baby Renault.

 

 

  

Hasie in die skoolkonsert. Laerskool Warmbad
Hasie in ‘n  skoolkonsert. Laerskool Warmbad, Gr 2

 

 

Enigste foto saam met Oupagrootjie
Enigste foto saam met Oupagrootjie Bessinger, aan Ma se kant.

 

Konsertkat

Die swart kat in 'n skoolkonsert.

In Durban se see

Vakansie by die see. Margate

 

Marlise se pophuis

By haar pophuis van jare lank. Warmbad, 1955

...en na al die jare staan die pophuis nog in Mentzlaan 4, (Warmbad).

En na al die jare staan die pophuis nog in Mentzlaan 4, Foto: 2003 met 'n herbesoek aan die jeugdorp.

 

 

Na Album 2

 

Kopiereg © 2010 Marlise Joubert (Privaatversameling)

Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.

 

 

 

 

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Marlise Joubert (1)”

  1. Shalom! Jare kom en jare gaan, maar herinneringe bly staan. Dankie om saam met jou deur jou kinderjare te stap. Ek het dit intens geniet en sal die ou karre snip en aan Jan deurstuur. Dit is sy lyn. Mense (soos JY) is weer my lyn!!