Marlise Joubert (2)

Fotobeeld

Lees gedigte deur Marlise Joubert

Album 1, 2, 3, 4

  

Saam met onderwyserma in St 3
Saam met onderwyserma in St 3

 

Dirigent
Dirigent. St 5

 

Met die klopdansskoene aan vir 'n konsert in die dorp.
Met die klopdansskoene aan vir ‘n danskonsert in die dorp.
Akrobatiese danse. St 5
Akrobatiese danse. St 5
Saam met pa by die viswaters
Saam met pa by die viswaters
Matriekjaar 1962
Matriekjaar 1962 Warmbad Hoërskool
Met 'n vakansie op Tafelberg -eiinde van die 1ste jaar op universiteit
Op Tafelberg. Met vakansie in die Kaap tydens universiteitsjare.
Graad gevang. 1966 UP
Graad gevang. 1966 UP

 

 

Na Album 3

 

 

Kopiereg © 2010 Marlise Joubert  (Privaatversameling)

Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.

 

Bookmark and Share

2 Kommentare op “Marlise Joubert (2)”

  1. Jelleke Wierenga :

    Jy lyk te sexy vir woorde in jou polkadot-pakkie. Ai, waar is die dae toe ons soveel been kon wys …

  2. Hi Marlise
    Ek het jou fotos baie geniet! Te pragtig die swart en wit foto’s – is altyd mooier as die moderne gekleurdes. Jy dra jou jare voorwaar goed! Ek sou nooit kon raai nie…