Jelleke Wierenga (1)
Fotobeeld
Lees gedigte deur Jelleke Wierenga

Op Pa Henk se arm (1954). Die gesin het in 1953 met die stoomskip Braemer Castle van Nederland in Suid-Afrika aangekom.

Oktober 1963. Jelleke is 9 jaar oud en in st. 2 in Juffrou De Wet se klas. Links is Kiki (gr. 2) en regs Jetske (st. 4).

In st. 4 en in Meneer Van der Westhuizen se klas. Jelleke het rympies oor hom geskryf wat haar pa ten sterkste afgekeur het.
Kopiereg © 2011 Jelleke Wierenga (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.











