Jelleke Wierenga (2)

Fotobeeld

Lees gedigte deur Jelleke Wierenga

Album 1, 2, 3

 

1976, Bloemfontein. ’n Gesinsfoto van haar ouers se 25ste huweliksherdenking. Agter van links: Aukje (4de oudste), Jetske, Jelleke, Kiki (sittend), Eunice. Middel (sittend): Annelise. Voor van links: Pa, Ma en Hendrik (7 jaar). Jelleke is 22 jaar en werk by Beeld in Johannesburg.

1976, Bloemfontein. ’n Gesinsfoto van haar ouers se 25ste huweliksherdenking. Agter van links: Aukje , Jetske, Jelleke, Kiki (sittend), Eunice. Middel (sittend): Annelise. Voor van links: Pa, Ma en Hendrik (7 jaar). Jelleke is 22 jaar en werk by Beeld in Johannesburg.

2009. Gesinsfoto op sus Aukje-hulle se wildsplaas op Vrede. Die hele gesin is bymekaar vir Auks se 50ste verjaardag. Links van agter: Eunice, Annelise, Pa Henk (83 jaar), Aukje, Jetske. Voor: Hendrik en Jelleke. Kiki en my ma is oorlede.

2009. Gesinsfoto op sus Aukje-hulle se wildsplaas op Vrede. Die hele gesin is bymekaar vir Auks se 50ste verjaardag. Links van agter: Eunice, Annelise, Pa Henk (83 jaar), Aukje, Jetske. Voor: Hendrik en Jelleke. Kiki en die ma is oorlede.

Desember 1979, Nederland. By Oma Bettie (stiefma van Jelleke se ma).

Desember 1979, Nederland. By Oma Bettie (stiefma van Jelleke se ma).

1986. Jelleke voor haar tent en opvou-woonwa in die Muizenberg-woonwapark toe sy werkloos Kaapstad toe gekom het.

1986. Jelleke voor haar tent en opvou-woonwa in die Muizenberg-woonwapark toe sy werkloos Kaapstad toe gekom het.

Jelleke moes buite bly ... By die ingang van ’n viswinkel in Houtbaai se hawe.

Jelleke moes buite bly ... By die ingang van ’n viswinkel in Houtbaai se hawe.

Desember 2002, Montagu. Die eerste braai by haar eerste huis, sommer so op die sand teen die agtermuur.

Desember 2002, Montagu. Die eerste braai by haar eerste huis, sommer op die sand teen die agtermuur.

2003. Du Toitskloofpas. Jelleke op haar Honda Silver Wing, op pad om die fiets vir die nuwe eienaar te bring. Sy stel haar testament op voordat sy die fiets leer ry het.

2003. Du Toitskloofpas. Jelleke op haar Honda Silver Wing, op pad na Paarl toe om die fiets vir 'n nuwe eienaar te bring. Sy stel darem haar testament op voordat sy die fiets leer ry het.

 

Album 3

 

 

Kopiereg © 2011 Jelleke Wierenga  (Privaatversameling)

Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.

 

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar