Fotobeeld
Lees gedigte deur Melanie Grobler
Album 1, 2, 3

Pa Pierre, Ma Lucy, baba Melanie en broer Pierre. Warmbad (Bela-Bela)

Melanie Haarhoff. St 1. Rustenburg Juniorskool

Ma Lucy se tuin in Rustenburg. Melanie staan links.

Matriekjaar in Rustenburg. Melanie 3de van regs.

Sand en sonskyndae. Natalse Noordkus

Studentedae. Universiteit van Pretoria. Melanie staande heel regs.

Jongjare in Pretoria

Pieter & Melanie Grobler se troudag in Pretoria.

Saam met haar kroos in die misweer van die Sederberge
Na Album 2
Kopiereg © 2011 Melanie Grobler (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Share this: Versindaba Vriende
Hi Melanie
Te lekker om jou album onder oë te neem, daar ons al ‘n lang pad saam loop. Hoop om jou nuwe werk binnekort te lees.
evette