Artikels & lesings

 

  

 Indien jy ’n artikel of lesing het wat oor die Afrikaanse digkuns handel,

stuur dit gerus vir ons om hier te publiseer.

E-pos na Die webmeester, Versindaba.  

 

 

2012

Louise Viljoen. Of chisels and Jackhammers: Afrikaans poetry 2000-2009. Jan. 2012 

2011

Daniel Hugo. NP van Wyk Louw en die geestige vers in ‘Tristia’. Nov. 2011

Abraham de Vries. Adam Small - hoe gemaak met swye? Okt. 2011

Lina Spies. God, die magtige magneet: die religieuse motief in die poësie van D. J. Opperman Okt.2011

Francis Galloway. Die verskyning en ontvangs van Voetskrif deur Breyten Breytenbach. Aug 2011

Marlies Taljard. Mitiese kennis: ‘n Vroulike kennissisteem Augustus 2011

“Drie Keiserportrette” en die romeinse geskiedenis in Nuwe Verse van N.P. van Wyk Louw. Martjie Bosman. TNA, 2009 nr 9 p 3-17. Augustus 2011

Louise Viljoen. Digterlike gesprekke met N.P. Van Wyk Louw. (Stilet, nr 22 (2) Aug. 2011

Narratiwiteit in liriese verse. Heilna du Plooy. (Stilet, nr 22(2), Sept. 2010.) (Junie 2011)

Ruimtelike konfigurasies as narratiewe tegniek in Danie Marais se In die buitenste ruimte  (2006). Adéle Nel (Stilet, nr 22(2), Sept. 2011 (Augustus 2011)

Ruimte, identiteit en representasie in George Weideman se ‘n Staning onder sterre (1997). Marni Viviers. (Stilet nr 22(1) Maart 2010.) (Julie 2011)

Veelvlakkig vertel: Narratiewe strukture en tegnieke in Kleur kom nooit alleen nie van Antjie Krog. Heilna du Plooy. (Stilet, nr 22(2) September 2010.) (Junie 2011)

“Terugskeur uit die dood”: Narratief en poësie in Antjie Krog se bundel Kleur kom nooit alleen nie. Marlies Taljard. (Stilet nr 22(2) September 2010.) (Junie 2011)

Geskiedenis en literatuur in N.P. van Wyk Louw se Germanicus (1956).Johann Lodewyk Marais. (Stilet, nr 22(1), Maart 2010.) (Junie 2011)

Die liriese intrige in Antjie Krog se Lady Anne (1989). Bernard Odendaal en Hennie van Coller. (Stilet nr 22(2) September 2010.) (Junie 2011)

Groot avonture in die (onlangse) Afrikaanse poësie. Hein Viljoen. (Stilet nr 22(2) September 2010.) (Junie 2011)

Sprokies. Marlies Taljard (Junie 2011)

Beeld en teks 4: Marlene Dumas. Marlies Taljard (Junie 2011)

Beeld en teks 3 - Onderhoud met Heilna du Plooy. Marlies Taljard (Mei 2011)

Beeld en teks 2 - Thomas Baines, Johann Lodewyk Marais. Marlies Taljard (Mei 2011)

Beeld en teks 1: Achilles se skild - TT Cloete. Marlies Taljard (April 2011)

Skrywers en moraliteit. Danie Marais. (Feb. 2011)

Die moontlike terapeutiese waarde van skeppende werk. Ilze Gertenbach (Jan. 2011)

 

2010

Gustav S. Preller (1875–1943): ’n Profiel. Johann Lodewyk Marais (Des. 2010)

Kwiksilversingend. Antjie Krog, Hoe zeg je dat (vertaling Robert Dorsman en Jan van der Haar), Amsterdam, Podium, 2009. Jooris van Hulle: Poeziekrant 6, 2010.

D.J. Opperman se “Shaka” uit Heilige beeste binne die historiese konteks van sy ontstaan. Johann Lodewyk Marais. (Okt. 2010)

‘n Ongesonde gemoed huisves ‘n kreatiewe gees? Danie Marais. {Artikel verskyn ook in  Rapport Boeke} (Junie 2010)

‘n Verslag oor die vertaling van dertien Jacques Brel-chansons in Afrikaans. Bernard Odendaal & Naómi Morgan.     

 [Artikel het ook verskyn in Literator 30(2) Aug. 2009:1-26 ISSN 0258-2279.] (Mei 2010) 

Nuwe Stemme 4 is ‘n 4×4. Joan Hambidge. (Mei 2010)

Charles Darwin, die natuurwetenskappe en die verwondering in TT Cloete se poësie. Johann Lodewyk Marais (TvG, Des. 2009)

Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van TT Cloete. Hein Viljoen (TvG, Des. 2009)

‘n Onvoltooide naam digterlik verbeel - verkennings aangaande ‘n enigmatiese Goddelike Wese in TT Cloete se oeuvre. Rensia Robinson (TvG, Des. 2009)

Die deurskynende kelk:oor vorm en inhoud in die poësie van TT Cloete. Heilna du Plooy. (TvG, Des. 2009)

Narratiewe elemente in Danie Marais se debuutbundel in die buitenste ruimte (2006). Bernard Odendaal. (Stilet: Sept 2009)

(Universal) Declaration of Interconnectedness OR (Universal) Suggestions for Tolerance. Antjie Krog. Lesing gelewer by Winternachten, Den Haag. 14 Jan. 2010 (Feb. 2010.)

Van Wyk Louw en die Nederlande. FIJ van Rensburg. (Stilet: Sept. 2009) 

Hoe het die stof in die orrel gekom? Hennie Aucamp. (Feb. 2010)

Studiedag Stichting Lezen. Charles Ducal. Lesing gelewer op 13 Jan. 2010. (Jan. 2010)

 

2009

Die voortsetting van die Afrikaanse vroulike tradisie: Marlise Joubert se Passies en passasies [2007]. Amanda Lourens (Desember 2009)

My ontnugtering tot die Poësie. Antjie Krog (Desember 2009)

“ik hoop dat je mij toch verstaat”– Ad Zuiderent se stemposgedig oor Venda. Artikel op LitNet deur Ena Jansen (Desember 2009)

“Afrikaanse digters in gesprek met Breyten Breytenbach as digter” Artikel op LitNet deur Louise Viljoen (November 2009)

Die min maar suiwer note van die digter. Daniel Hugo (Augustus 2009)

Pleidooi voor de Vinkenslag (buiten wedstrijd). Felix Poetry Festival, Juni 2009. Peter Holvoet-Hanssen. (Julie 2009)

Effe onmusikale worshonde, oftewel die poësie in die raamwerk van die verhalende vers. Danie Marais (Julie 2009)

Slegs aanskyn. Vertelling as tegniek in die liriese vers. Charl-Pierre Naude. (Julie 2009)

Wat is eietydse digkuns? Charl-Pierre Naude. (Julie 2009)

Jy het my as drenkeling herken. Hans Ester. [Artikel oor Elisabeth Eybers se korrespondensie met Chris van Geel wat verskyn het in De Paarlduiker.)

Die bruikleen-fenomeen. Lucas Malan. Opmerkings oor Die algebra van Nood, deur Johann de Lange. (Junie 2009)

SJ Pretorius: 'n miskende digterskap? H.P. van Coller & B.J. Odendaal. (Junie 2009)

Die heelalburg van Hertog Bloubaard. Carina Stander (Junie 2009)

Om groot te doen in die skoene van die grotes. [Bespreking van 'n gedig deur Johann de Lange]. Daniel Hugo. (Mei 2009)

Die gesprek met literêre moeders: Krog se poësie & ‘n vroulike literêre tradisie. [Uittreksel]. Louise Viljoen. Oorspronklik gelewer as eerste Dana Mouton-gedenklesing by die Versindaba, September 2006. Opgeneem in Louise Viljoen se publikasie Ons ongehoorde soort.  Beskouings oor die werk van Antjie Krog (Sun Press, 2009)

Waaiers van vuur en sy. Hennie Aucamp resenseer Daniel Hugo se Die panorama in my truspieël. [Protea Boekhuis, 2009] (April 2009)

Poëtiese Leerjare. Johan Lodewyk Marais. (April 2009)

Klinkklare weerbaarheid: Elisabeth Eybers 1915-2007 [ Versindaba: Dana Mouton- gedenklesing, 5 September 2008. ’n Fragment] - Ena Jansen

Flapteks oor Ruth Padel: The poem and the journey And sixty poems to read along the way.[2007] - Joan Hambidge [uit: Die Burger]

‘n Slotwoord van Eybers: “Is” en “Was” [Lesing gehou tydens Eybers-huldiging, Amsterdam.23 Feb. 2008.] Dr. Zandra Bezuidenhout

 

 

Artikels & lesings op ander webtuistes:

 

“N.P. van Wyk Louw: Natuur, landskap, omgewing”. Johann Lodewyk Marais. (Feb.2009)

“Ernst van Heerden-versameling van Afrikaanse poësie in België” WAM Carstens

“Intertekstualiteit: van skipbou na Monroe na Warhol”  Carina van der Walt  (Nov. 2007)

“Wilna Stockenström: Tussen nietigheid en oneindigheid” Luc Renders (2004)

 

 

Bookmark and Share

Comments are closed.