Andries Bezuidenhout. Melville Poësiefees – fotobeeld
Ek kon die fees net op Sondag 14 Oktober bywoon. Hier is ‘n paar foto’s van een van die geleenthede waartydens gedigte in Afrikaans voorgelees is.
Andries Bezuidenhout. Melville Poësiefees – fotobeeldEk kon die fees net op Sondag 14 Oktober bywoon. Hier is ‘n paar foto’s van een van die geleenthede waartydens gedigte in Afrikaans voorgelees is. 5 Kommentare op “Andries Bezuidenhout. Melville Poësiefees – fotobeeld”Los kommentaar |
Ai, dat ek jou nou moes misloop, Andries. Ek was die Saterdag daar. Volgende jaar woon ek die hele ding by.
Desmond, jy sal maar voor volgende jaar ‘n draai moet kom gooi! Dit lyk asof ‘n groot deel van die digterlike Wes-Kaap nou Johannesburg toe migreer.
In watter venue is hierdie foto’s geneem? (Ek het Sondag gewerk, kon dit nie bywoon nie.)
Andries, ek het nog NRF-geld om te skwander, en ek wil foto’s in Pretoria gaan neem van die rooi deurkruisde straatname en mense oor die naamveranderinge uitvra vir ‘n klein projek met studente — so ek sal wel daar uitslaan. En ja, mens kan klaarblyklik nie meer vir Loftus 20h00 by die gewone plek raakloop nie…
@Fanie. Dis in Lucky Bean. (Is jou boek al by die drukkers? Ek sien baie uit daarna om dit te lees.)
@Desmond. Laat weet as jy hier is! Daar’s darem plekke hier wat ook al om aguur oop is, bv. net van Stanza Bopapestraat (voorheen Kerkstraat) af.