Melville Poësiefees/Poetry festival 2012 – ‘n fotobeeld (2)
(2) Vervolg….die fotograwe is Gary Cummiskey, Marcelle Olivier, René Bohnen, De Waal Venter, Kabous Meiring, ens … Geniet die toer in beeld en verbeelding… (mj)
Melville Poësiefees/Poetry festival 2012 – ‘n fotobeeld (2)(2) Vervolg….die fotograwe is Gary Cummiskey, Marcelle Olivier, René Bohnen, De Waal Venter, Kabous Meiring, ens … Geniet die toer in beeld en verbeelding… (mj)
2 Kommentare op “Melville Poësiefees/Poetry festival 2012 – ‘n fotobeeld (2)”Los kommentaar |
Baie dankie, Marlise, vir hierdie interessante fotobeeld van die MF. Ek is hoogs in my noppies oor hierdie fees omdat dit digters hier ver in die donkere binneland ook in staat stel om aan so ‘n byeenkoms deel te neem. Ouens soos ek is altyd jaloers wanneer daar so ‘n fees in Stellenbosch is en ons kan nie daar uitkom nie.
Was ‘n plesier om die foto’s te laai en tog iets te ervaar van die pret wat julle gehad het. Nogtans is ek hier op die suidpunt weer jaloers omdat ons nie daar kon wees nie! Ek hoop egter dat daar oral in die land sulke feeste sal opskiet soos paddastoele.