Melville Poësiefees/Poetry festival 2012 – ‘n fotobeeld (1)

Van verskeie flinke of digterlike fotograwe het Versindaba foto’s ontvang: Gary Cummiskey, Marcelle Olivier, René Bohnen, De Waal Venter, Kabous Meiring, ens …  Miskien ook nog iewers ‘n verdwaalde flits gedêps uit FaceBook. Geniet die toer in beeld en verbeelding… (mj)

Gerard Rudolf (of dalk James Bond?)

Gerard Rudolf (of dalk James Bond?)

 

Gary Cummiskey - 'n vurige digter

Gary Cummiskey - 'n vlammende Jo'burg digter!

 

Ysra Daley Ward

Ysra Daley Ward - digter (en model) uit Engeland ingevoer...

Desmond Painter, Alfred Schaffer en Loftus Marais (vars snoek uit die Kaap)

Desmond Painter, Alfred Schaffer en Loftus Marais (vars snoek uit die Kaap)

 

Jong digters in voorbereiding...

Opkomende digters in voorbereiding - maak'it aan!

Henning Pieterse uit die Jakarandastad

Henning Pieterse (uit die Jakarandastad weggeloop...)

Tumelo Khoza

Tumelo Khoza

Rosa Keet (uit Hystera se ou dae het sy weer kom 'asemhaal'...)

Rosa Keet (uit Hystera se ou dae het sy weer kom 'asemhaal'...)

Mphutlane Bofelo in sy allerfraaingste jurk

Mphutlane Bofelo in sy allerfraaiingste jurk!

 

Andries Bezuidenhout, met of sonder wyn, hy is beter as Leonard Cohen.

Andries Bezuidenhout (met of sonder wyn, hy is beter as Leonard Cohein).

 vervolg

Bookmark and Share

Comments are closed.