Gisela Ullyatt. Mary Oliver en die Zen van aandagtigheid

’n Digter wat redelik onbekend is aan Suid-Afrikaanse poësieliefhebbers is Mary Oliver. Sy is tans een van die gewildste digters in Amerika en elke voorlesing van haar trek vol gehoorsale. Dit was egter nie altyd so nie, omdat sy die grootste gedeelte van haar digterslewe byna geen onderhoude toegestaan het nie (wat steeds die geval … Continue reading Gisela Ullyatt. Mary Oliver en die Zen van aandagtigheid