Leon Retief. vir Gerhard Bothma

Gerhard, ek wil darem vir oulaas net respondeer al is dit nou maar met ‘n spotprent wat ek as inskrywing moet plaas omdat die antwoord-boksie nie grafika kan plaas nie. Groete, Leon.

Bookmark and Share

4 Kommentare op “Leon Retief. vir Gerhard Bothma”

  1. Wicus :

    Dit is wat gebeur as jy ‘n twee-dimensionele antwoord probeer gee op ‘n meer-dimensionele vraag.

    0 THEN 0 /
    ___/ A MIRACLE (\ ||
    /\ /\ OCCURS /\ /\

  2. Wicus :

    Spasies wys nie reg nie in vorige post nie. Wou maar net illustreer wat daardie einste prent op die evolusie-leer van toepassing kon wees. Ek voel nou soos die missing link(s) of miskien het ek net ‘n link missing. 🙂

  3. Wicus :

    …….0…THEN…….0…./
    …___/…A MIRACLE..(\….||
    ../\./\….OCCURS…./\…./\

  4. Leon Retief :

    Sugggg… 🙂