Gisela Ullyatt. Mary Oliver se Blue Horses.

In 1984 word die Pulitzerprys aan Mary Oliver (gebore, 1935) toegeken vir haar seminale American Primitive, wat onder andere Indiaanse (Native American) motiewe inkorporeer met legendes van diĆ© soos ene John Chapman wat as ‘primitive’ in die woude van Ohio oorleef het. Blue Horses wat in Oktober 2014 vrygestel is, is Mary Oliver se vyf-en-twintigste … Continue reading Gisela Ullyatt. Mary Oliver se Blue Horses.