Hilda Smits. Twee vir Klaas

as jy vlieg klein [geheim] in die kajuit die lug blou sal jou elke

[haar] asemopgehou verder as die oog se bal verder as die aarde & als             Potchefstroom

daarop oor die kontinent haar konsonante kryger ! regop in die lang lang

gras sal jou Stuyvesant in die hempsak sal jou [     ]

 

**************************************************************************************

 

vanaand as ek die wêreld is perfek soos die gras is groen genoeg die wolke

dryf teen die huise vas as ek die laken ‘n ((oseaan)) onder jou ☐ ken in

want jy is ‘n swart kriek & tussen jou lang tande glim ‘n klein stad 서울

hoor ek die altyd afwesige musiek (van)

 

* Seoul

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Hilda Smits. Twee vir Klaas”

  1. g :

    S(e)oul

Los kommentaar