US Woordfees 2018: Program

US Woordfees 2018: Program

Die program van die US Woordfees 2018 is pas vrygestel en die volledige prgram kan hier gelees word op hulle webwerf. Die fees vind van 2 tot 11 Maart 2018 plaas. Die volledige program kan ook hier in PDF-formaat afgelaai word.

Vir belangstellendes in die Skrywersfees, waar ook ‘n paar digters hulle draaie gaan maak, kan die program daarvoor hier gelees word:

US Woordfees-program 2018: Skrywersfees

Bookmark and Share

Los kommentaar