Mahmoud Darwish – vertaling in Afrikaans

Mahmoud Darwish – vertaling deur Helize van Vuuren

 

ATLAL

 

Ek het die wrakstukke binne my gedra,

     al hoër voel rys  –    Silal Antoon

 

Halt sodat ek dié plek en sy leegte

met ou odes kan weeg

vol vallende vlermuis en vlug

Vir elke rym maak ons ’n hutjie staan

Vir elke huis deur stormwinde plat geslaan

is daar ’n rym.

– Mahmoud Darwish (verwerk HvV 3 Oktober 2018)

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Mahmoud Darwish – vertaling in Afrikaans”

  1. Joan Hambidge :

    Netjies!

Los kommentaar