Fotobeeld
Wednesday, March 2nd, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte deur Melanie Grobler
Album 1, 2, 3
 Pa Pierre, Ma Lucy, baba Melanie en broer Pierre. Warmbad (Bela-Bela)
 Melanie Haarhoff. St 1. Rustenburg Juniorskool
 Ma Lucy se tuin in Rustenburg. Melanie staan links.
 Matriekjaar in Rustenburg. Melanie 3de van regs.
 Sand en sonskyndae. Natalse Noordkus
 Studentedae. Universiteit van Pretoria. Melanie staande heel regs.
 Jongjare in Pretoria
 Pieter & Melanie Grobler se troudag in Pretoria.
 Saam met haar kroos in die misweer van die Sederberge
Na Album 2
Kopiereg © 2011 Melanie Grobler (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Wednesday, March 2nd, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte deur Melanie Grobler
Album 1, 2, 3
 Provensaalse reis
 Op stoep van Rex Hotel, vergaderplek van oorlogsverslaggewers, Saigon.
 Camp Kigali Rwanda gedenkteken vir die slagting van tien Belgiese valskermsoldate in 1994
 Peinsend in Umbrië
 Bogor botaniese tuin in Wes Java. Melanie 3de van regs
 Vertrek uit Mikonos
 Op noordelike oewer van die Kivumeer grenspos tussen Gisenyi en Goma, Rwanda
 Kersiebloeisels in Gyeongju, Suid-Korea
 Melanie met kleinkind, Milan, wat gevaarlik sokker speel
Na Album 3
Kopiereg © 2011 Melanie Grobler (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Saturday, February 19th, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte deur Hans du Plessis
Album 1, 2
 Hans in gr 1 (1951)
 Universiteitsjare 1966
 Hans en Magdaleen in 1966
 Laaste graad gekry. 1975
 Hans op sy troudag op 5 Oktober 1968
 Saam met die vier seuns

- Saam met Magdaleen, byna 40 jaar later.
Na Album 2
Kopiereg © 2011 Hans du Plessis (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Saturday, February 19th, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte deur Hans du Plessis
Album 1, 2
 In Sjina saam met met Sjinese skrywers
 Hans saam met Breyten Breytenbach. 2001
 In gesprek met PG du Plessis. Hans staan regs. 2004
 ATKV Veertjie 2009 in Stellenbosch. Van l. na r.: Hans, Christine Breet,Conrad Sidego, Ruda Landman, PG du Plessis en voor is Liz Meiring
 Hans in sy studeerkamer met Karnallie & Snoesie.
Terug na Album 1
Kopiereg © 2011 Hans du Plessis (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Saturday, February 12th, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte deur Jelleke Wierenga
Album 1, 2, 3
 Op Pa Henk se arm (1954). Die gesin het in 1953 met die stoomskip Braemer Castle van Nederland in Suid-Afrika aangekom.
 Jelleke (links) by Ousus Jetske.
 Ousus Jetske is links, Kiki (Grietjie) sit op Ma Grietje se skoot en Jelleke (4 jr oud) staan regs.
 Graad een-parrabeen by Laerskool President op Klerksdorp.
 Oktober 1963. Jelleke is 9 jaar oud en in st. 2 in Juffrou De Wet se klas. Links is Kiki (gr. 2) en regs Jetske (st. 4).
 In st. 4 en in Meneer Van der Westhuizen se klas. Jelleke het rympies oor hom geskryf wat haar pa ten sterkste afgekeur het.
Album 2
Kopiereg © 2011 Jelleke Wierenga (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Saturday, February 12th, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte deur Jelleke Wierenga
Album 1, 2, 3
 1976, Bloemfontein. ’n Gesinsfoto van haar ouers se 25ste huweliksherdenking. Agter van links: Aukje , Jetske, Jelleke, Kiki (sittend), Eunice. Middel (sittend): Annelise. Voor van links: Pa, Ma en Hendrik (7 jaar). Jelleke is 22 jaar en werk by Beeld in Johannesburg.
 2009. Gesinsfoto op sus Aukje-hulle se wildsplaas op Vrede. Die hele gesin is bymekaar vir Auks se 50ste verjaardag. Links van agter: Eunice, Annelise, Pa Henk (83 jaar), Aukje, Jetske. Voor: Hendrik en Jelleke. Kiki en die ma is oorlede.
 Desember 1979, Nederland. By Oma Bettie (stiefma van Jelleke se ma).
 1986. Jelleke voor haar tent en opvou-woonwa in die Muizenberg-woonwapark toe sy werkloos Kaapstad toe gekom het.
 Jelleke moes buite bly ... By die ingang van ’n viswinkel in Houtbaai se hawe.
 Desember 2002, Montagu. Die eerste braai by haar eerste huis, sommer op die sand teen die agtermuur.
 2003. Du Toitskloofpas. Jelleke op haar Honda Silver Wing, op pad na Paarl toe om die fiets vir 'n nuwe eienaar te bring. Sy stel darem haar testament op voordat sy die fiets leer ry het.
Album 3
Kopiereg © 2011 Jelleke Wierenga (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Tuesday, February 1st, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte deur Marlise Joubert
Album 1, 2, 3, 4
 Tussen Pa Toi & Ma Didi. Levubu, 1946
 Saam met Ma tussen die blomme in haar tuin. Levubu 1947

Levubu, 1948
 4 jaar oud. Levubu, 1949
 Op die trappie van Pa se eerste kar. 1950
|
 By pa se tweede kar, die Baby Renault.
|

- Hasie in ’n skoolkonsert. Laerskool Warmbad, Gr 2
|

- Enigste foto saam met Oupagrootjie Bessinger, aan Ma se kant.
|
 Die swart kat in 'n skoolkonsert.
 Vakansie by die see. Margate
 By haar pophuis van jare lank. Warmbad, 1955
 En na al die jare staan die pophuis nog in Mentzlaan 4, Foto: 2003 met 'n herbesoek aan die jeugdorp.
Na Album 2
Kopiereg © 2010 Marlise Joubert (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Tuesday, February 1st, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte deur Marlise Joubert
Album 1, 2, 3, 4

- Saam met onderwyserma in St 3

- Dirigent. St 5

- Met die klopdansskoene aan vir ‘n danskonsert in die dorp.

- Akrobatiese danse. St 5

- Saam met pa by die viswaters

- Matriekjaar 1962 Warmbad Hoërskool

- Op Tafelberg. Met vakansie in die Kaap tydens universiteitsjare.

- Graad gevang. 1966 UP
Na Album 3
Kopiereg © 2010 Marlise Joubert (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Friday, January 21st, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte deur Carina Stander
Album 1, 2, 3, 4
 Carina (8 jr) & maatjie Leonie (regs). 1984.
 Pa Sarel help Carina om op sy bramaanbul, Boesman, se rug te ry. 1984
 Elf jaar oud, 1987, saam met haar hond. Carina wou graag op laerskool 'n veearts word wat deeltyds skryf.
 Saam met 'n studentevriendin, Melani, in die rivier op die plaas in Waterberg waar sy grootgeword het. Albei is 18 jaar oud. 1995
 Saam met vriendinne Lize & Anna-Carien op 'n berg in Malawi. 1998
 Saam met Ma Truiki en 'n skaaplammertjie
 Dae van sweis, beitel en skaaf. Carina (regs) saam met Anel Schoombee by die Beeldhou departement van die Universteit van Pretoria.
 Werk aan 'n houtbeeld vir die honneursgraad in Beeldhou by UP, 1999
 Koshuisdans op varsity. Die tema was Biker Babe. Carina se dansmaat was 'n professionele danser vir die Chippendales.
 Saam met Gerrit in 2000, as vriende oorsee. Die foto is geneem naby die village in Cambridge waar sy 18 maande lank vir 'n beeldhouer gewerk het.
Na Album 2
Kopiereg © 2010 Carina Stander (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Friday, January 21st, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte deur Carina Stander
Album 1, 2, 3, 4
 Saam met Theo Kemp in Stellenbosch, 1999. Hulle raak vriende in matriek by die ATKV Skryfskool op Potchefstroom.
 In die Drakensberge, 1999
 Vroegdag in 'n papawerveld in Italië.
 In 'n sneeulandskap in die Skotse Hoogland. 2002
 Op An Teallach
 Op 'n bromponie deur Griekeland saam met Gerrit. Somer 2002
 In 'n Bisantynse kapel, Griekeland, 2002
 Die woudhuis in die Skotse Hoogland waar sy vir ses maande in 2002 gewoon het.
 Carina & Gerrit van Niekerk met hulle troufees in 2003, op die plaas waar sy grootgeword het.
 Nog 'n (anderste) troufoto op die plaas!
Kopiereg © 2010 Carina Stander (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Wednesday, January 12th, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte van Louis Esterhuizen
Album 1, 2, 3

- Twee jaar oud

- Louis met sy boek

- Vier jaar oud. 1959

- By die waters

- In sy geliefkoosde trapkar, met sussie wat kyk.

- In St 4. Agter 2de v l.

- Rugbyspannetjie. Louis staan 2de ry v. agter, links.
 Op hoërskool
 By die jeugjare se boom op Philippolis
Na Album 2
Kopiereg © 2010 Louis Esterhuizen (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Wednesday, January 12th, 2011
Fotobeeld
Lees gedigte van Louis Esterhuizen
Album 1, 2, 3
 Muurbalspan. Louis met sy seuns.
 Met sy skaakspan, 1998. Pas na hulle die Direkteursbeker gewen en sy hare poenskop gesny het.
 Saam met sy twee seuns, Sarel & Eben in 2000. Stellenbosch
 Bekgevegspan oppad na die KKNK toe op Oudtshoorn. Saam met Demos Takoulas, JC Van, Leon de Kock en Henning Pieterse
 Die Versvreters (Louis, Marlise Joubert & Ronnie Belcher). Tydens 'n bekgeveg by die KKNK.
 By die digter Anna Blandiana tydens 'n poësiefees in Durban
 Bei Dao & Louis tydens 'n poësiefees
 'n Bekgeveg by die KKNK. Van l. na r.: Henning Pieterse (Dr Death), Demos Takoulas (die skeidsregter) en Louis (Die Koggelaar)
 Die Versvreters hou vergadering voor 'n Bekgeveg: Ronnie, Marlise & Louis
Na Album 3
Kopiereg © 2010 Louis Esterhuizen (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Wednesday, December 29th, 2010
Fotobeeld
Lees gedigte van Andries Bezuidenhout
 Twee jaar oud, in Meyerspark, Pretoria, 1971
 1975, vyf jaar oud, na Sondagmiddagete by Oupa en Ouma Rossouw in Jan van Riebeeckstraat, Pretoria-Noord
 Martriekafskeid saam met Liesel de Lange, 1987
 Begin 1988, kort voor diensplig. Foto deur Madeleine Coetzee.
 Vasbyt by Smidtsdrift, Noord-Kaap. Andries is heel links.
 Saam met Hendri Dykman in Windhoek in 1989, tweede jaar in die weermag. Foto deur Ferdinand Staats.
 Road trip Oos-Kaap toe saam met Pierre Kok in 1990. Ons besoek Grahamstad en luister vir die eerste keer na Koos Kombuis en Valiant Swart in lewende lywe.
 Houtstok in 1990, saam met Bernd Schultz en Karin van Marle.
 Op die treinspoor saam met Hannelie Booyens en Willem van Biljon, woonstelmaats in 1991, Hatfield, Pretoria.
 Kreefduik by Groenriviermond, 1993, saam met Irma du Plessis met wie Andries in 1994 trou. Ongelukkig is daar geen troufoto nie.
 Laat-1990s. 'n Tipiese aand in die Abelarde Sanction. Ockert Greeff met die Bart Simpson-das. Agter staan Chris Bolsmann, Marcelle Dawson en Karl Gostner.
 1997 in die Abelarde Sanction, Brixton. Andries en Ockert Greeff stig die Brixton Moord & Roof Orkes.
 Vir die aanbreek van die nuwe millennium aangetrek soos figure uit die 1900s. Andries is Einstein, Irma is Victoria, Wessel van Rensburg is Lenin.
Na Album 2
Kopiereg © 2010 Andries Bezuidenhout (Privaatversameling)
Geen foto’s hier op Fotobeeld/versindaba.co.za mag sonder verlof van die digter gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopieëring of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of verspreiding nie.
Wednesday, December 29th, 2010
Fotobeeld
Lees gedigte deur Andries Bezuidenhout
Album 1, 2
 Irma, Bridget Kenny, Sarah Mosoetsa en Andries by 'n troue in 2001
 Saam met vriende op die stoep van Andries se huis in Brixton, Johannesburg.
 Die Brixton Moord en Roof Orkes: Brixton Barnard, Moord Greeff, Andries (Roof Bezuidenhout) en Kapelaan Pat Plank. Foto deur Magriet Theron.
 Ongewonde kombinasie: Optrede by Aardklop, die band saam met Karla du Plessis.
 Vriende en familie in Johannesburg.
 Vang graad by die Univ. van die Witwatersrand. Saam met Irma op die grasperk voor Central Block, waar Andries se oupa in 30s klasgeloop het.
 Kersdag 2005 op 'n kafeestoep in Aroab, Namibie. Van l. na r.: Berno Schneider, Andries, Irma en Joey Kok.
 2008, Oos-Kaap staptoer saam met kollegas Sakhela Buhlungu, Jacklyn Cock, Eddie Webster en Roger Southall.
 Bekendstelling van die CD "Bleek Berus" saam met Lize Wiid, 2009 by ProSound in Johannesburg.
 Die Brixton Moord & Roof Orkes in 2010. Roof Bezuidenhout, Moord Evans, Brixton Barnard en Kapelaan Pat Plank.