Comments for Versindaba

Comment on Blikvanger: Die etiese knoop wat die digkuns verknoei by Desmond
Antjie Krog se eties-politiese kommentaar word nie altyd ewe goed ontvang nie, so ek dink nie Leon se reaksie kan sommer so as oningelig afgemaak word nie. (Ek stem nie altyd met Leon saam nie, maar ‘n oorhaastige, oningeligte of opportunistiese skrywer is hy nie – anders as ek, wat te dikwels al drie hierdie sondes begaan!)

Onlangs is ‘n onderhoud met Financial Mail word Fred de Vries soos volg aangehaal: “If he were a black person, says De Vries, he would eventually find even Antjie Krog a bit much, with all that ‘begging to be black’ empathy.” Miskien interpreteer De Vries Krog se ‘begging to be black’ verkeerd, maar dit is nie die punt nie. Krog se standpunte word klaarblyklik uit verskillende (‘ideologiese’) oorde geproblematiseer, en ek dink mens moet daaroor praat, eerder as om haar op grond van haar merkwaardige digterskap bo kritiek te verhef.

Krog is ‘n briljante digter en ‘n fassinerende denker, en het eintlik nie verdediging nodig nie. Op ‘n ietwat ander noot: Ek is in elk geval bly dat Slipnet se skrywers bereid was om ook kritiek uit te spreek in hulle skrywes oor die fees – of mens saamstem met die kritiek of nie, dit is beter as om te verval in ‘n soort houding van ‘koloniale dankbaarheid’.

Natuurlik is ‘n mens dankbaar dat so ‘n fees hier plaasgevind het, maar daarna moet mens ook onthou om kritiese deelnemers te wees, nie net swymelende aanhangers nie. Die Afrikaanse beriggewing het myns insiens bietjie geneig na laasgenoemde, maar dalk het ek net half gelees. (Ek was immers ook nie daar, of selfs hier, nie.)

Comment on Desmond Painter. Lights, cameras, action! by Marthe McLoud
Ek moes ook twee keer lees voordat die slot by my ingesink het – goed gedoen Desmond.   ‘n Uitklophou.

Comment on Marlise Joubert. Herfs by Marlise
Dankie Gisela & Desmond.

“…the moon trace its arc with no regret” laat my toe om waffer rede ookal, dink aan Edith Piaf se “Non, Je Ne Regrette Rien” Ek moet die herfs met sy melankolie nou laat gaan with no regret!

Comment on Dansende Digtersfees. Die vel se doringdraad by Lees ’n gedig uit Antjie Krog se Engelse bundel Skinned (Plus: Video) | Umuzi
[...] Volledige artikel: Versindaba [...]

Comment on Marlise Joubert. Herfs by Gisela Ullyatt
Inderdaad ‘n klank- en beeldryke gedig. Vol lig en herfs en alles wat ‘n gedig treffend maak.

Comment on Blikvanger: Die etiese knoop wat die digkuns verknoei by Buiteblaf Breytenbach
Beste Johann: Mag ek in alle respek sê jy weet nie waarvan jy praat met betrekking tot hierdie spesifieke gesprek, met wat Antjie gesê het nie?(Iets van die kompleksiteit en, ja, die rouheid van die onderwerp skemer deur in De Kock se berig.) Sover ek van bewus is was jy nie daar nie. So dit help nie veel om die wysie te neurie nie.

En wat jou baie persoonlijke aanval op Leon Retief aangaan… mens sou van ‘n bekroonde digter darem ‘n ietsie beter verwag as hierdie populistiese verdagmakery, die elmboog-op-die-kroegtoonbank gejil oor “bly-of-gly”! As digters nie op meer genuanseerde wyse kan omgaan met woorde en begrippe nie – wie dan? Retief “vermetel”? Het hy hom dan nie al by herhaling uitgespreek oor sy eie trajek nie?

Kom nou, Johann – wat se gekef is dit skielik?

Goeie groete

Breyten

Comment on Marlise Joubert. Herfs by Desmond
Mooi, Marlise. Eisj, herfs is wreed: herinner jou aan jou sterflikheid, maar gee jou die een dag na die ander wat so mooi is, dit is onmoontlik om te dink dat mens dit prys moet gee! Mens beleef dit asof dit alreeds ‘n slow motion herinnering is. Op dae soos Maandag en gister neurie ek altyd Springsteen vir myself:

‘I watched the sun as it rises and sets

I watched the moon trace its arc with no regret

My jacket ’round your shoulders, the falling leaves

The wet grass on our backs as the autumn breeze drifts through the trees

Walk away, walk away, walk away, walk away

This is our kingdom of days

Ons koninkryk wat uit perfekte herfsdae bestaan; ons koninkryk wat kortstondig is soos dae.

Comment on Blikvanger: Die etiese knoop wat die digkuns verknoei by Johann
Leon, dit behoort vir jou duidelik te wees uit die gebrek aan kommentaar op jou opmerking, dat jy jou alleen bevind. En dan is die probleem wat sy aanspreek, nl die feit dat sowel die skrywers as die ander inwoners van die land by mekaar verby praat, mekaar nie verstaan nie, ‘n al dwingender probleem & een wat jy op straatvlak, hiér, moet ervaar om te weet waaroor dit gaan. Dit is nie net nóg een van die eindelose rits sale waaroor mense online opinies kan uitspreek nie. Persoonlik vind ek die opinie van iemand wat nie hier die probleem & die konsekwensies daarvan eerstehands ervaar nie van weinig waarde.

Kom woon hier, kom offer op, kom ervaar wat hier aan die gebeur is aan eie bas, dan sal jy ten minste beter ingelig wees. Watter van enigeen wat hierdie blad of ander Afr webwerwe besoek, het dag na dag die verskrikkinge van die TRC aangehoor & daarop gerapporteer? Wie kan onaangeraak, onveranderd & ongeskonde aan die ander kant uitkom? Wie kan daardie dinge aanhoor & steeds dink dinge word oordryf? En die vermetelheid om dit te doen vanuit ‘n ander kontinent waar jy niks van die dag tot dag realiteite hiér werklik ken nie; die vermetelheid om iemand soos Antjie wie se lewe baie makliker sou kon verloop het as sy ander keuses gemaak het, vanuit ‘n knus selfingenome & histories antikwariese perspektief te kritiseer, dit vind aanmatigend.

Comment on Heilna du Plooy. Die mens leef nooit alleen nie by Carina vd W
Ek wil graag herhaal: “Wie is die hoofseun of hoofdogter van genres?” ‘n Deurwinterde digter-denker, akademikus, leser (ens.) moet ongehinderd die vryheid kan aangryp om so ‘n tipe teks te skryf en te publiseer t.w.v. die lesers, denkers en skrywers wat na hom kom. Daar is genoeg skrywers in Afrikaans wat daagliks die balans moet opmaak tussen skeppingsdrang en vernietigingsdrang. Vir hulle sal “Die ander een is ek” waarskynlik ‘n ryk bron van inspirasie en ‘n leersame handboek wees. Dankie Cloete vir die durf. Ek sien baie uit na my kopie.

Comment on Desmond Painter. Lights, cameras, action! by Carina vd W
Inspirasie is net ‘n oogopslag ver, Desmond. Ek hou hiervan.