Foto’s: Kaapse Boekebeurs 2010
By die pasafgelope Kaapse Boekebeurs het verskeie digters op
31 Julie & 1 Augustus 2010 van hulle verse voorgelees by die Poësiekafee.
(Foto’s deur Awie Badenhorst)
- Joan Hambidge
- zandra Bezuidenhout
- Louis Esterhuizen
- Julian de Wette
- Izak de Vries kondig die digters aan
- Jelleke Wierenga













