Fotogalerye van Versindaba 2009
Versindaba 2009 galery 1
Kyk ook: Versindaba 2009 galery 2 & na die Kunsuitstalling deur Digter-skilders!
Klik op foto’s om te vergroot
- Antjie Krog lewer haar praatjie oor die digkuns
- Loftus Marais ontvang die Protea prys vir Poësie
- Diana Ferrus lewer die Dana Mouton-gedenklesing
- Marlise Joubert, Susanne Beyers & Louis Esterhuizen.
- Joan Hambidge gee 'n bestekopname van die Tagtigerdekade
- Carina Stander, in 'n feestelike stemming saam met manlief Gerrit en klein Aden.
- Paneelbespreking: Steward van Wyk, Floris A Brown & Willem Fransman
- Naas Steenkamp, een van die borge van die fees
- Piet van Rooyen lees verse voor
- David Kramer bekoor
- Willem Fransman & Jo Prins
- Christine Barkhuizen le Roux & Laurinda Hofmeyer
[Foto's deur Marlise Joubert, Una Beekman , Larissa van Staden & Nicol Stassen]

















