Indeks van Poësiepublikasies 2010 – 2015 (2)

Indeks : digbundels : 2010 -2015

.

Afdelings: a) Digbundels, b) Vertalings, c) Bloemlesings

.

Hierdie is ‘n tentatiewe indeks van Afrikaanse poësiepublikasies wat sedert 2010 verskyn het met die belangrikste resensies wat tans nog op die internet beskikbaar is. Dis ‘n verdere toevoeging tot die reeds bestaande lys wat die periode 2000 tot 2009 dek. Dit mag onvolledig wees, veral ten opsigte van publikasies wat privaat verskyn het, of wat nie by hoofstroomuitgewers verskyn het nie. Die resensies is uiteraard ook onvolledig aangesien net resensies wat tans nog op die internet beskikbaar is, gelys word. Indien jou digbundel nie hier gelys is nie, stuur asseblief ‘n e-pos aan Versindaba ter oorweging om te dit op te neem. As daar ‘n resensie se skakel ontbreek, stuur dit gerus vir ons om by te voeg by jou digbundel. (Marlise Joubert: webmeester)

Vervolg na:Indeks :  digbundels : 2016 – (nog nie beskikbaar nie)

LYS VAN TITELS

a.             DIGBUNDELS

Aucamp, Hennie. Ghoera. 6de bundel. (2011: Protea Boekhuis)

Aucamp, Hennie. Teen die lig: gemengde verse  7de bundel.(2012)

  • http://versindaba.co.za/2012/10/08/resensie-teen-die-lig-hennie-aucamp/

Aucamp, Hennie. Skulp. 8ste bundel. (2014: Protea Boekhuis)

Barkhuizen le Roux, Christine. Skynskadu. 3de bundel. (2015: EPUB)

Basson, Eunice. Leiboom. 1ste bundel. (2014: Queillerie)

Bekker, Emma. Skryn. 1ste bundel. (2015: Protea Boekhuis)

Bekker, Pirow. Atlas teen die vergeetrivier. 8ste digbundel. (2013: Protea Boekhuis)

Bennett, Nini. Kodeks. 1ste bundel. (2011: Cordis Trust Publikasies)

Bennett, Nini. Boekstaaf. 2de bundel. (2015: Cordis Trust Publikasies)

Bezuidenhout, Andries. Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle. 2de bundel. (2014: Protea Boekhuis)

Bohnen, Rene. In die niks al om. 2de bundel. (2011: Lapa)

Bosman, Martjie. Toevallige tekens. 2de bundel. (2010: Protea Boekhuis)

Botha, Aniel. Pirouette. 1ste bundel. (2012: Queillerie)

Botha, Fourie. Donkerkamer. 1ste bundel. (2011: Queillerie)

Botha, Hendrik J. Atropos. 1ste bundel. (2015: Queillerie)

Breyten Breytenbach. Oorblyfsel/Voice over (2009, Human & Rousseau.)

Breytenbach, Breyten. Die beginsel van stof. 28ste bundel. (2011: Human & Rosseau)

Breytenbach, Breyten. Vyf-en-veertig skemeraandsange. 30ste bundel (2014: Human & Rousseau)

Cloete, TT. Uit die wit lig van my land gesny. 9de bundel. (2010: Pooka)

Cloete, TT. Onversadig. 10de bundel. (2011: Tafelberg)

Cloete, T.T. Karnaval en Lent. 11de bundel(2014: Tafelberg Uitgewers)

Coetzee, Adriaan. Gordel. 1ste bundel. (2014: Protea Boekhuis)

De Lange, Johann. Judasoog. 9de bundel. (2010: Human & Rousseau)

De Lange, Johann. Weerlig van die ongeloof. 10de bundel. (2011: Protea Boekhuis)

De Lange, Johann. Vaarwel, my effens bevlekte held. 11de bundel. (2012: Human & Rousseau)

De Lange, Johann. Stil punt van die aarde.12de bundel. (2014: Human & Rousseau)

De Vos, Marion; Brown, Floris; Vaatstra, Hilde. Drieluik. (2010: FAB Produksiehuis). (Geen resensies nie).

Du Plessis, Clinton V. Rangeer. 7de bundel. (2014: Ama-coloured Slowguns)

Du Plessis, Clinton. Woorde roes in die water. 8ste bundel. (2014: Ama-coloured Slowguns)

Du Plooy, Heilna. Die stilte opgeskort. 3de bundel. (2014: Protea Boekhuis)

Duvenhage, Basie. Die agste teken. 1ste bundel. (2013: Inset Uitgewers)

Erasmus, Anne-Ghrett. Die lekkerste perske is ‘n vy. 1ste bundel. (2011: Benedic Boeke)

Esterhuizen, Louis. Wat die water onthou. 8ste bundel. (2010: Protea Boekhuis)

Esterhuizen, Louis. Amper elders. 9de bundel. (2012: Protea Boekhuis)

Esterhuizen, Louis. Die afwesigheid van berge. 10 bundel. (2014: Human & Rousseau)

Franzsen, Riël. Narokkong. 1ste bundel. (2015: Protea Boekhuis)

Gibson, Gilbert. [VII]. 4de bundel. (2013: Tafelberg)

Gibson, Gilbert. Vry-. 5de bundel. (2015: Human & Rousseau)

Gouws, Tom. Ligloop. 4de bundel. (2010: Human & Rousseau)

Gouws, Tom. Stigmata. 5de bundel. (2012: Human & Rousseau)

Grobler, Mari. Toe dit nog vroeg was. 3de bundel. (2010: Tafelberg)

Grobler, Melanie. Deur ruite van die reis. 3de bundel. (2013: Human & Rousseau)

Hambidge, Joan. Visums by Verstek. 22ste bundel. (2011: Tafelberg)

Hambidge, Joan. Lot se vrou. 23ste bundel. (2012: Queillerie)

Hambidge, Joan. Meditasies. 24ste bundel. (2013 Human & Rousseau)

Hambidge, Joan. Matriks. 25ste bundel. (2015: Human & Rousseau)

Hugo, Daniel. Takelwerk. 14de bundel. (2015: Human & Rousseau)

Jansen van Vuuren, Louis. Tempermes. 1ste bundel. (2010: Queillerie)

Joubert, Marlise. Splintervlerk. 7de bundel. (2011: Protea Boekhuis)

Joubert, Marlise. bladspieël. 8ste bundel. (2015: Human & Rousseau)

Kamfer, Ronelda. Grond / Santekraam. 2de bundel. (2011: Kwela)

Klopper, Martina. Nadoodse Ondersoek. 1ste bundel. (2010: Human & Rousseau)

Krog, Antjie. Mede-wete. 15de bundel. (2014: Human & Rousseau)

Krog, Willem. Assignaat. 1ste bundel. (2014: Hond)

Kuhn, Karen. Ingeboek. 1ste bundel. (2012: Griffel)

Lombard, Kobus. Vlerke vir my houteend. 3de bundel. (2010: Protea Boekhuis)

Lombard, Kobus. Skadu oor die sonwyser. 4de bundel. (2015: ePub)

Louw, Len S. Aan’t stap. 1ste bundel. (2010: Hond BK)

Malan, Jannie. In ligte laaie. 1ste bundel. (2014: Protea Boekhuis)

Marais, Danie. Solank verlange die sweep swaai. 3de bundel. (2014: Tafelberg)

Marais, Johann Lodewyk. Diorama. 8ste bundel. (2010: Protea Boekhuis)

Marais, Johann Lodewyk. Nomade. 9de bundel. (2014: Cordis Trust)

Muller, Petra. Om die gedagte van geel. 8ste bundel. (2012: Tafelberg)

Myburgh, Melt. Oewerbestaan. 1ste bundel. (2010: Protea Boekhuis)

Naudé, Charl-Pierre. Al die lieflike dade. 4de bundel. (2014: Tafelberg)

Olivier, Fanie. Apostroof. 6de bundel. (2010: Human & Rousseau)

Pienaar, Hans. Notas uit die empire. 2de bundel. (2010: Alto Media)

Pienaar, Hans. Uithoeke/Outcorners. ** 3de bundel. (2015: Altoviolet)

Raper, Ian. Oorlopers. **(2013: Cordis Trust Publikasies)

Samuel, Andries. Wanpraktyk. 1ste bundel. (2011: Human & Rosseau)

Small, Adam. Kô, lat ons sing. 8ste bundel. (2011: Kwela)

Small, Adam. Klawerjas. 9de bundel. (2013: Tafelberg)

Smit, Rosa. Die rooi veer in Vasco se hoed. 3de bundel. (2014: Rosslyn Pers)

Smith, Susan. In die afwesigheid van sin. 1ste bundel. (2012: Protea Boekhuis)

Spies, Lina. Tydelose gety. 9de bundel. (2010: Protea Boekhuis)

Stockenström, Wilma. Hierdie mens. 8ste bundel. (2013: Human & Rousseau)

Swart, Valiant. Toorwoorde roep my. 1ste bundel. (2011: Lapa)

Trantraal, Nathan. Chokers en survivors. 1ste bundel. (2013: Kwela boeke)

Van Coller, Hennie. Soom. 1ste bundel. (2012: Griffel)

Van Niekerk, Dolf. Bleek planeet. 5de bundel. (2013: Protea Boekhuis)

Van Niekerk, Marlene. Kaar. 3de bundel. (2013: Human & Rousseau)

Van Rooyen, Piet. Reisiger te perd. 5de bundel. (2014: Protea Boekhuis)

Van Zyl, Jasper. Die lewe tussen Pikkewyne. 1ste bundel. (2011: Tafelberg)

Venter, Francois. Anderkantveld. 1ste bundel. (2010: X Libris) (Geen resensies nie)>

Vos, Cas. Weerloos lewe. 7de bundel. (2012: Protea Boekhuis)

Vos, Cas. Duisend dae op jou spoor. 8ste bundel. (2013: Hond)

Vos, Cas. Voor-bode. 9de bundel (2015: Protea Boekhuis)

Walters, MM. Braille-briewe. 9de bundel. (2011: Protea Boekhuis)

 

b.   Vertalings

De Kock, Leon / Vos, Cas. Duskant die donker/Before it darkens. 6de bundel. (2011: Protea Boekhuis)

Du Plooy, Heilna / Van Toorn, Willem. Paaie vir die deurtog. 5de bundel. (2014: Litera)

Fourie, Louis / Gibran, Kahlil. Die Profeet. (2010: Adamastor)

Hugo, Daniel / Kopland, Rutger. Onder die Appelboom. (2010: Protea Boekhuis)

Hugo, Daniel / Van Hee, Miriam. In Plaas van Stilte. (2011: Protea Boekhuis)

Hugo, Daniel / Schaffer, Alfred. Kom in, dit vries daar buite. (2013: Protea Boekhuis)

Hugo, Daniel / Khajjam, Omar. Die Roebaijat van Omar Khajjam. (2014: Protea Boekhuis)

Hugo, Daniel / Nolens, Leonard. ’n Digter in Antwerpen. (2015: Protea Boekhuis)

Vos, Cas / Homeros. Fragmente uit die Ilias. (2014: Protea Boekhuis)

.

c.   Bloemlesings, versamel- en duobundels

Du Plooy, Heilna & Marais, Loftus. Nuwe stemme 5. (2013: Tafelberg)

De Lange, Johann / Knobel, Wilhelm. As woorde begin droom, ‘n keur. (2011: Belmonte Uitgewers)

De Lange, Johann / Spies, Lina. Die skyn van tuiskoms: ‘n keur uit die gedigte van Lina Spies.  (2010: Human & Rousseau)

Joubert, Marlise. (ed.) in a burning se: Contemporary Afrikaans poetry in translation. With an introduction by André P. Brink. (2014: Protea Boekhuis) (Bloemlesing van vertalings)

Leserskring. Die Gewildste Afrikaanse Gedigte. (2013: Human & Rousseau)

Marais, Danie & De Goede, Ronel. Nuwe stemme 4. (2010: Tafelberg)

Olivier, Fanie. Die mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte, 4ed. (2010: Human & Rousseau)

Carina van der Walt & Willy Martin. Amalgaam (1ste duobundel in Afrikaans en Nederlands) Uitgeverij Ijzer, Utrecht. 2015.

http://versindaba.co.za/2015/11/01/bert-bevers-amalgaam-een-geslaagd-experiment/

www.cubra.nl/specialebijdragen/BrabantCultureel/BC_BL_201505/lauran_toorians_amalgaam.htm

http://www.ovdp.net/index.php/nieuws/detail/amalgaam-in-de-brakke-grond

http://fleursdumal.nl/index.php?s=Carina+van+der+Walt&x=9&y=10

 

US Woordfees. Versindaba 2010. (2010: Protea Boekhuis)

 

einde
Bookmark and Share