Indeks van Poësiepublikasies: 2000 – 2009

  • Indeks : digbundels : 2000 – 2009 

LET WEL:        

Hierdie is ’n tentatiewe indeks van Afrikaanse poësiepublikasies in die pasafgelope dekade met die belangrikste resensies, kommentare en artikels wat tans nog op die internet beskikbaar is. Dit mag onvolledig wees, veral ten opsigte van publikasies wat privaat verskyn het, of wat nie by hoofstroomuitgewers verskyn het nie. Die resensies is uiteraard ook onvolledig aangesien net resensies wat tans nog op die internet beskikbaar is, gelys kon word. 

Kyk ook na die Indeks van digbundels wat sedert 2010 verskyn het hier.

Marlise Joubert (Webmeester)

24 Januarie 2010

 

OORSKOUENDE TABELLE

 

a) Opsomming volgens uitgewer

 

UITGEWERS

Digbundels

Heruitgawes

Keur

Vertaling

Bloemlesing

Totaal

Protea

51

3

4

5

11

74

Tafelberg

20

2

1

0

6

29

H & R

15

0

6

1

0

22

Lapa

8

0

0

0

0

8

Kwela

4

0

0

2

0

6

Ander

41

0

3

1

6

51

TOTAAL

139

5

14

9

23

190

 

b.) Uitgewer volgens kategorieë

 

KATEGORIEË

Protea

Tafelberg

H & R

Lapa

Kwela

Ander

Totaal

Debute

10

7

2

2

1

10

32

2e – 5e

19

9

4

6

2

10

50

6e – 10e

13

2

2

0

0

5

22

11e – 15e

4

2

1

0

1

7

15

16e +

0

0

6

0

0

2

8

Onseker

5

0

0

0

0

7

12

Heruitgawes

3

2

0

0

0

0

5

Keure

4

1

6

0

0

3

14

Vertalings

5

0

1

0

2

1

9

Bloemlesings

11

6

0

0

0

6

23

TOTAAL

74

29

22

8

6

51

190

 

c) Uitgewer volgens jaartalle

 

UITGEWERS

2000

2001

2002

2003

2004

2005

2006

2007

2008

2009

Totaal

Protea

1

4

14

9

10

7

8

7

6

8

74

Tafelberg

3

3

 

2

 

5

4

4

3

5

29

H & R

1

3

1

1

2

3

3

2

2

4

22

Lapa

0

1

1

1

0

0

1

1

2

1

8

Kwela

1

0

1

0

1

0

1

1

1

0

6

Ander

9

1

3

3

4

5

8

5

8

5

51

TOTAAL

15

12

20

16

17

20

25

20

22

23

190

 

OPSOMMENDE KOMMENTAAR

 

  • 190 publikasies in totaal, waaronder 142 digbundels deur 95 digters en 35 uitgewers waarvan 30 uitgewers by “Ander” ingereken is.
  • Streeksverdeling: 48 digters is van die Wes-Kaap, 28 in Gauteng & 19 elders.
  • 2000 – 2004 = 78 digbundels, 2005 – 2009 = 112 digbundels. Daar is dus 42% meer poësie gepubliseer in die 2de helfte van die dekade.

 

 

 

 

LYS VAN TITELS

 •a.      DIGBUNDELS

                   

Aucamp, Hennie. Hittegolf. 4de bundel (2002: Homeros Uitgewers)

 

Aucamp, Hennie. Dryfhout. 5de bundel (2005: Tafelberg Uitgewers)

 

Aucamp, Hennie. Vlamsalmander. 6de bundel (2008: Protea Boekhuis)

 

Barkhuizen le Roux, Christine. Dimensie. 1ste bundel (2000: Suider Kollege Uitgewers)

 

Barkhuizen le Roux, Christine. Roset. 2de bundel (2006: Lapa Uitgewers)

 

Bekker, Pirow. Stillerlewe. 7de bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Bekker, Pirow. Van roes en amarant. 8ste bundel (2008: Protea Boekhuis)

 

Belcher, RK (Ronnie). Bayeux. 7de bundel (2000: Suider Kollege Uitgewers)

 

Belcher, RK (Ronnie). Van heidebos en klip. 8ste bundel (2000: Suider Kollege Uitgewers)

 

Belcher, Ronnie. Van heidebos en Skepper. Keur (2008: Protea Boekhuis)

 

Bezuidenhout, Andries. Retoer. 1ste bundel (2007: Protea Boekhuis)

 

Bezuidenhout, Zandra. Dansmusieke. 1ste bundel (2000: Suider Kollege Uitgewers)

 

Bezuidenhout, Zandra. Aardling. 2de bundel (2006: Protea Boekhuis)

 

Boesak, Allan. … tot sterwens toe. 1ste bundel (2001: Human & Rousseau)

 

Bohnen, René. Spoorsny. 1ste bundel (2000: The Gnomic Press)

 

Bos, Stef. Gebroke sinne. 1ste Afrikaanse bundel (2006: Suikerbos Uitgewers)

 

Bos, Stef. Ja! 2de Afrikaanse bundel (2006: Suikerbos Uitgewers)

 

Bos, Stef / Varenka Paschke. Stillewe. 3de Afrikaanse bundel (2009: Niemandsland Uitgewers)

 

Boshoff, Johann P. Tuiskoms. Onseker (2008: Selfpublikasie)

 

Bosman, Martjie. Landelik. 1ste bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Breyten Breytenbach. Lady One. 24ste bundel (2000: Human & Rousseau)

 

Breytenbach, Breyten. Gevangenisgedigte: 1975 – 1983 (2005: Human & Rousseau > Keur)

 

Breytenbach, Breyten. Die windvanger. 25ste bundel (2007: Human & Rousseau)

 

Breytenbach, Breyten. Oorblyfsel / Voice over. (2009: Human & Rousseau > 26ste bundel)

 

Brown, Floris A. Skadu kinders. 6de bundel (2000: FAB Uitgewers)

 

Brown, Floris A. Die koei stort ‘n traan. 7de bundel (2000: FAB Uitgewers)

 

Brown, Floris A. Grysvos. 8ste bundel (2000: FAB Uitgewers)

 

Brown, Floris A. Klank van die byl. 9de bundel (2000: FAB Uitgewers)

 

Brown, Floris A. Roep van die maanvos. 10de bundel (2002: FAB Uitgewers)

 

Brown, Floris A. Rot-t … 11de bundel (2003: FAB Uitgewers)

 

Brown, Floris A. Blokhuis. 12de bundel  (2005: FAB Uitgewers)

 

Brown, Floris A. Altyd die liefde. 13de bundel (2005: FAB Uitgewers)

 

Brown, Floris A. Moerbeiboomblare. 14de bundel (2008: FAB Uitgewers)

 

Brown, Floris A. 7de Reënboog. 15de bundel (2008: Uitgeverij Triggertree)

 

Cloete, TT. Die baie ryk ure. Keur (2001: Tafelberg)

 

Cloete, TT. Heilige nuuskierigheid. 7de bundel (2007: Tafelberg Uitgewers)

 

Crous, Marius. Brief uit die kolonies. 1ste bundel (2003: Protea Boekhuis)

 

Crous, Marius. Aan ‘n beentjie sit en kluif. 2de bundel (2006: Protea Boekhuis)

 

Crouse, Elna. Gestaltes van ‘n dogter. 1ste bundel (2007: Genugtig Uitgewers)

 

Dauth, Joe. Blo. Keur (2007: Tankwa Uitgewers)

 

Deacon, Thomas. Maagmeisie. 2de bundel (2003: Protea Boekhuis)

 

De Bruyn, Jan. Witvuurlig. 3de bundel (2004: Selfpublikasie)

 

De Jager, Piet. Ouhout. 1ste bundel (2006: Suikerbos Uitgewers)

 

De Lange, Johann. Die algebra van nood. 8ste bundel (2009: Human & Rousseau)

 

De Priester, Jak. Heuning in die mond (2006: Selfpublikasie > 1ste bundel)

 

De Villiers, IL. Jerusalem tot Johannesburg. 4de bundel (2005: Tafelberg Uitgewers)

 

De Villiers, IL. Vervreemdeling. 5de bundel (2008: Tafelberg Uitgewers)

 

De Vos, Philip. Limericke vir die lekkerte. 12de bundel (2004: Kagiso)

 

De Vos, Philip. Mallemeuleman. 13de bundel (2004: Human & Rousseau)

 

De Wette, Julian. Tussen duine. 3de bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Dönges, Sarina. In die tyd van uile. 1ste bundel (2004: Protea Boekhuis)

 

Du Plessis, Phil. Woordweer. Onseker (2004: Protea Boekhuis)

 

Du Plessis, Clinton V. gedigte, talk show hosts & reality shows. 5de bundel  (2009: Selfpublikasie)

Du Plessis, Hans. Innie skylte vannie Jirre. 1ste bundel (2001: Lapa Uitgewers)

 

Du Plessis, Hans. Boegoe vannie liefde. 2de bundel (2002: Lapa Uitgewers)

 

Du Plessis, Hans. Hie neffens my. 3de bundel (2003: Lapa Uitgewers)

 

Du Plooy, Heilna. In die landskap ingelyf. 2de bundel (2003: Protea Boekhuis)

 

Engels, Euodia. Riemvasmaak. 1ste bundel (2005: Hemel & See Uitgewers)

 

Esterhuizen, Louis. Opslagsomer. 5de bundel (2001: Human & Rousseau)

 

Esterhuizen, Louis. Liefland. 6de bundel (2004: Protea Boekhuis)

 

Esterhuizen, Louis. Sloper. 7de bundel (2007: Protea Boekhuis)

 

Eybers, Elisabeth. Valreep / Stirrup-cup. 24ste bundel (2005: Human & Rousseau)

 

Eybers, Elisabeth. Klinkklaar. Keur (2009: Human & Rousseau)

 

Ferrus, Diana. Ons komvandaan. 1ste bundel (2006: Selfpublikasie)

 

Gibson, Gilbert. boomplaats. 1ste bundel (2005: Tafelberg Uitgewers)

 

Gibson, Gilbert. kaplyn. 2de bundel (2007: Tafelberg Uitgewers)

 

Gibson, Gilbert. oogensiklopedie. 3de bundel (2009: Tafelberg Uitgewers)

 

Goosen, Anton. Hitte vannie teerpad. 1ste bundel (2005: Protea Boekhuis)

 

Goosen, Jeanne. Elders aan diens. 3de bundel  (2007: Genugtig Uitgewers)

 

Grobler, Mari. Eggo’s in bewolkte water. 2de bundel (2004: Protea Boekhuis)

 

Grobler, Melanie. Die waterbreker. 2de bundel (2003: Tafelberg)

 

Gouws, Tom. Syspoor. 3de bundel (2002: Human & Rousseau)

 

Hambidge, Joan. Lykdigte. 13de bundel (2000: Tafelberg Uitgewers)

 

Hambidge, Joan. Ruggespraak. 14de bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Hambidge, Joan. Die buigsaamheid van verdriet. Keur (2004: Protea Boekhuis)

 

Hambidge, Joan. En skielik is dit aand. 15de bundel (2005: Protea Boekhuis)

 

Hambidge Joan. Dad. 16de bundel (2006: Genugtig Uitgewers)

 

Hambidge, Joan. Koesnaatjies vir die proe / Palindroom. 17de bundel (2008: Genugtig Uitgewers)

 

Hambidge, Joan. Vuurwiel. 18de bundel (2009: Human & Rousseau)

 

Hinwood, Bonaventure. Serafyn. 4de bundel (2004: Bent Uitgewers)

 

Hinwood, Bonaventure. Afskynsels. 5de bundel (2007: Bent Uitgewers)

 

Hinwood, Bonaventure. Seevlak tot Savanna. 6de bundel (2008: Bent Uitgewers)

 

Hugo, Daniel. Die twaalfde letter. 12de bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Hugo, Daniel / Daan van der Merwe. Saad uit die septer. Heruitgawe (2005: Protea Boekhuis)

 

Hugo, Daniel. Die panorama in my truspieël. 13de bundel (2009: Protea Boekhuis)

 

Januarie, Hendrik. NagJakkals. 2de bundel (2007: Kwela Boeke)

 

Joubert, Marlise. Lyfsange. 5de bundel (2001: Protea Boekhuis)

 

Joubert, Marlise. passies en passasies. 6de bundel (2007: Protea Boekhuis)

 

Kamfer, Ronelda S. Noudat slapende honde. 1ste bundel (2008: Kwela Boeke)

 

Knobel, Wilhelm. Twee siklusse. Keur (2005: Bel Monte Uitgewers)

 

Kombuis, Koos. Suburbia. Heruitgawe (1982 & 2003: Protea Boekhuis)

 

Kombuis, Koos. Die geel kafee. Heruitgawe (1985 & 2003: Protea Boekhuis)

 

Kotzé, Willem D. Stemme uit die Kalahari. Onseker (2004: Selfpublikasie)

 

Kotzé, Willem D. Goud, wierook en mirre. Onseker (2008: Selfpublikasie)

 

Krog, Antjie. Kleur kom nooit alleen nie. 12de bundel (2000: Kwela Boeke)

 

Krog, Antjie. Verweerskrif. 13de bundel (2006: Umuzi Uitgewers)

 

Krog, Antjie. Digter wordende. Keur (2009: Human & Rousseau)

 

Krüger, Con. Ou koeie, jong verse & kallers. Onseker (2008: Libraire Uitgewers)

 

Laurie, Trienke. Uitroep. 3de bundel (2001: Tafelberg Uitgewers)

 

Laurie, Trienke. Sonskyf. 4de bundel (2007: Protea Boekhuis)

 

Lombard, Kobus. Die geknipte naelstring. Onseker (2001: Protea Boekhuis)

 

Lombard, Kobus. Tussen wysvinger en duim. Onseker (2005: Protea Boekhuis)

 

Lombard, Chris. Driemaster. 3de bundel (2004: Protea Boekhuis)

 

Louw, George. Kraai. 4de bundel (2006: Human & Rousseau)

 

Malan, Lucas. Afstande. 6de bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Malan, Lucas. Vermaning. 7de bundel (2008: Protea Boekhuis)

 

Marais, Danie. In die buitenste ruimte. 1ste bundel (2006: Tafelberg Uitgewers)

 

Marais, Danie. Al is die maan ‘n misverstand. 2de bundel (2009: Tafelberg Uitgewers)

 

Marais, Eugène N. Die volledige versamelde gedigte. Versamelde gedigte (2005: Protea Boekhuis)

 

Marais, Johann Lodewyk. Aves. 5de bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Marais, Johann Lodewyk. Plaaslike kennis. 6de bundel (2004: Protea Boekhuis)

 

Marais, Loftus. Staan in die algemeen ander aan vensters. 1ste bundel (2008: Tafelberg Uitgewers)

 

Möller, Lucie. Watermerke. 1ste bundel (2009: Protea Boekhuis)

 

Müller, Petra. Die aandag van jou oë. 6de bundel (2003: Tafelberg Uitgewers)

 

Myburg, Johan. Kamermusiek. 3de bundel (2008: Lapa Uitgewers)

 

Naudé, Charl-Pierre. In die geheim van die dag. 2de bundel (2004: Protea Boekhuis)

 

Naudé, Charl-Pierre. Sien jy die hemelligame. 3de bundel (2008: CBK Zealand)

 

Nel, Ronel. Om te lewe is onnatuurlik. Heruitgawe (2007: Tafelberg)

 

Nel, Ronel. [en die here het foto's geneem oor vanderbijlpark]. 1ste bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Odendaal, Bernard. Onbedoelde land. 1ste bundel (2007: Tafelberg Uitgewers)

 

Phosa, Mathews. Deur die oog van ‘n naald. Bygewerkte heruitgawe (2009: Tafelberg Uitgewers)

 

Philander, PJ. Trialoog. 8ste bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Phillips, Fransi. My lied van die niet. 1ste bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Pienaar, Hans. Die taal van voëls. 1ste bundel (2002: Content Solutions)

 

Pieterse, HJ. Die burg van hertog Bloubaard. 2de bundel (2000: Tafelberg Uitgewers)

 

Pollea. Prys van die lewe. Onseker (2003: GMA Produksies)

 

Pretorius, Wessel. En kyk na die omowit engele op die rolbalbaan. Onseker (2003: Protea Boekhuis)

 

Pretorius, Wessel. My selfoon is in my hand. Onseker (2009: Morris Press)

 

Prins, Johannes. Een hart. 1ste bundel (2009: Lapa Uitgewers)

 

Rall, Henk. Geskrifte van ‘n vermiste digter. 6de bundel (2008: Protea Boekhuis)

 

Rousseau, Ina. Die stil middelpunt. Keur (2003: Human & Rousseau)

 

Scheepers, Riana. Met die taal van karmosyn. 1ste bundel (2001: Human & Rousseau)

 

Smit, Rosa. Die begeleiding van duiwe. 2de bundel (2008: Protea Boekhuis)

 

Snyders, Peter. Tekens van die tye. 5de bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Sôls. Loit. Die faraway klanke vanne hadeda. 2de bundel (2006: Kwela Boeke)

 

Spies, Lina. Duskant die einders. 8ste bundel (2004: Human & Rousseau)

 

Stander, Carina. die vloedbos sal weer vlieg. 1ste bundel (2006: Tafelberg Uitgewers)

 

Stander, Carina.  woud van nege en negentig vlerke. 2de bundel (2009: Tafelberg Uitgewers)

 

Steyn, Johan. Geboorte is ‘n ongerief. 2de bundel (2007: Lapa Uitgewers)

 

Stockenström, Wilma. Die stomme aarde. Keur (2007: Human & Rousseau)

 

Toerien, Barend. Die huisapteek. 8ste bundel (2001: Protea Boekhuis)

 

Toerien, Barend. Om te onthou. Keur (2006: Protea Boekhuis)

 

Van Jerusalem, Johannes. Eros ontbind. 1ste bundel (2006: Protea Boekhuis)

 

Van Niekerk, Dolf. Nag op ‘n kaal plein. 3de bundel (2006: Human & Rousseau)

 

Van Niekerk, Dolf. Lang reis na Ithaka. 4de bundel (2009: Protea Boekhuis)

 

Van Rooyen, Piet. Goedsmoeds. 3de bundel (2002: Protea Boekhuis)

 

Van Rooyen, Piet. Kwansuis. 4de bundel (2008: Human & Rousseau)

 

Van Staden, Ilse. Watervlerk. 1ste bundel (2005: Tafelberg Uitgewers)

 

Van Staden, Ilse. Fluisterklip. 2de bundel (2008: Lapa Uitgewers)

 

Van Wyk, Johan. Gedigte: 1976 – 1996. Keur (2005: CSSALL, Durban)

 

Viljoen, Hein. Holtrom en groot kabaal. Onseker (2003: Protea Boekhuis)

 

Visagie, Gideon. Vryheid van die mens. Onseker (2009: Selfpublikasie)

 

Vos, Cas. Gode van papier. 2de bundel (2001: Protea Boekhuis)

 

Vos, Cas. Enkeldiep. 3de bundel (2003: Protea Boekhuis)

 

Vos, Cas. Die afdruk van ons hande. 4de bundel (2007: Protea Boekhuis)

 

Vos, Cas. Intieme afwesige. 5de bundel (2009: Protea Boekhuis)

 

Walters, MM. Satan ter sprake. 6de bundel (2004: Protea Boekhuis)

 

Weideman, George. Verskombuis. 7de bundel (2006: Protea Boekhuis)

 

Wierenga, Jelleke. Bloot mens. 1ste bundel (2009: Protea Boekhuis)

 

 

•b.      VERTALINGS

De Vos, Philip / Annie G Schmidt. Die spree met voete (2002: Human & Rousseau)

 

Hugo, Daniel / Gerrit Komrij. Die elektries gelaaide hand (2005: Protea Boekhuis)

 

Hugo, Daniel / Herman de Coninck. Die lenige liefde (2009: Protea Boekhuis)

 

Krog, Antjie. Met woorde soos met kerse (2002: Kwela Boeke)

 

Krog, Antjie. die sterre sê ‘tsau’ (2004: Kwela Boeke)

 

Pieterse, HJ / Rainer Maria Rilke. Die Duino-elegieë (2007: Protea Boekhuis)

 

Van Coller, HP / Luuk Gruwez. Bandelose gedigte (2007: Praag Uitgewers)

 

Walters, MM. Shih-ching: Liedereboek (2003: Protea Boekhuis)

 

Walters, MM. Aki No Kure: Herfsskemering (2006: Protea Boekhuis)

 

 

•c.       BLOEMLESINGS

 

Brink, André P. Groot Verseboek (2000: Tafelberg Uitgewers)

 

Brink, André P. Groot Verseboek (2008: Tafelberg Uitgewers)

 

Esterhuizen, Louis (samesteller). Versindaba 2005 (2005: Protea Boekhuis)

 

Foster, Ronel & Viljoen, Louise. Poskaarte (2006: Tafelberg / Human & Rousseau)

 

Grobberlaar, Pieter. Hessie Kwedet (2002: Protea Boekhuis)

 

Henderson, WJ. Vir Griekse fluite (2009: Protea Boekhuis)

 

Hugo, Daniel et al. Nuwe verset (2001: Protea Boekhuis)

 

Hugo, Daniel (samesteller). Land van sonlig en sterre (2004: Protea Boekhuis)

 

Hulme, Thérèse (samesteller). Piemp (2009: Selfpublikasie)

 

Jonckheere, Wilfred. Die platgetrapte kroontjie (2001: Protea Boekhuis)

 

Joubert, Marlise (samesteller). Versindaba 2006 (2006: Protea Boekhuis)

 

Joubert, Marlise (samesteller). Versindaba 2007 (2007: Protea Boekhuis)

 

Joubert, Marlise (samesteller). Versindaba 2008 (2008: Protea Boekhuis)

 

Joubert, Marlise (samesteller). Versindaba 2009 (2009: Protea Boekhuis)

 

Krog, Antjie & Schaffer, Alfred. Nuwe Stemme 3 (2005: Tafelberg Uitgewers)

 

Malan, Lucas. Versjoernaal (2008: Pharos)

 

Marais, Johann Lodewyk (samesteller) ‘n Honderd jaar later (2006: Praag Uitgewers)

 

Mokitimi, Makali IP. Swerfsange (2004: Van Schaik Uitgewers)

 

Müller, Petra & De Jager, Nélleke. Nuwe Stemme 2 (2001: Tafelberg Uitgewers)

 

Naudé, Charl-Pierre (samesteller). My ousie is ‘n blom (2006: Snailpress)

 

Olivier, Fanie (samesteller). As die son kom oogknip (2002: Protea Boekhuis)

 

Scheepers, Riana & Kotzé-Myburgh, Suzette. Nuwe Kinderverseboek (2009: Tafelberg Uitgewers)

 

Verwoed, Kabous (samesteller). Genugtig! (2006: Genugtig Uitgewers)

 

Weideman, Francois (samesteller). Uit die stof die see die skald … (2001: Fenomeen Publikasies)

Kyk ook hier na die titels van digbundels wat verskyn het sedert 2010!

Bookmark and Share