Resensies

Resensies deur

Prof Bernard Odendaal, Tom Gouws, dr. Zandra Bezuidenhout & prof Heilna du Plooy

 

Bernard Odendaal

Bernard Odendaal

Bernard Odendaal  is sedert 1990 dosent in Afrikaans en Nederlands aan die Vrystaatse Universiteit waar hy tans ’n medeprofessor is. Hy skryf gereeld poësieresensies, vakkundige kongresreferate en tydskrifartikels. Sedert 2000 tree hy op as subredakteur van die tydskrif Stilet, lyfblad van die Afrikaanse Letterkundevereniging. Naas die publikasie van sy gedigte in literêre tydskrifte is ’n tiental van sy verse opgeneem in Nuwe Stemme 2 (2001). Sy debuutbundel, Onbedoelde land, het in 2007 by Tafelberg verskyn.

 

 

 

Tom Gouws

Tom Gouws

Tom Gouws is ‘n wiskundige, letterkundige, onderwysspesialis, skrywer, bekroonde dramaturg (Nag van die lang messe) en digter (Diaspora, Troglodiet, Syspoor en Ligloop). In 2011 ontvang hy vir Ligloop die ATKV-veertjie vir Poësie. Hy het doseer aan die Universiteit van Potchefstroom, ook dié se Vaaldriehoekkampus, die Universiteit van Pretoria, die Universiteit van Noord-Wes (ook as waarnemende visekanselier en rektor), asook die Graduate Academy of Southern Africa (as kanselier). Hy is tans aan die stuur van ElijahAfrica, ‘n internasionele bedieningsnetwerk. Hy is getroud met Retha en hulle het ses kinders. Die gesin woon in Pretoria.

 

 

Heilna du Plooy

Heilna du Plooy

Heilna du Plooy studeer aan die PU vir CHO en aan UP. Sedert 1986 woon sy in Potchefstroom waar sy tans professor in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde  aan die Noordwes-Universiteit is. Sy het  kortverhale in literêre tydskrifte gepubliseer, asook ’n akademiese werk, Verhaalteorie in die twintigste eeu (Butterworth, 1986), en bydraes in verskeie versamelings van artikels en essays oor die Afrikaanse letterkunde. Sy het twee digbundels gepubliseer, naamlik Die donker is nooit leeg nie (1997) en In die landskap ingelyf (2003).

 

 

Zandra Bezuidenhout

Zandra Bezuidenhout

Zandra Bezuidenhout was ná haar studies aan die Universiteit van Stellenbosch en UNISA werksaam as vertaler, onderwyser en deeltydse dosent. Sy het later haar studies in die letterkunde voortgesit aan die Universiteite van Stellenbosch en Leiden, waarna sy in 2005 `n doktorsgraad verwerf  het oor die eietydse poësie van Afrikaans- en Nederlandstalige vroue. Tans is sy `n vryskuttaalpraktisyn en -resensent. Haar debuut-digbundel dansmusieke (2000) is met die Ingrid Jonkerprys bekroon en `n tweede bundel Aardling het in 2006 by Protea Boekhuis verskyn.

 

  

 

Inhoud

 

2012

2011

Kô lat ons sing - ‘n Keur uit die gedigte van Adam Small. Resensent: Heilna du Plooy

Weerlig van die ongeloof. Johann de Lange. Resensent: Zandra Bezuidenhout

Ghoera. Hennie Aucamp. Resensent: Zandra Bezuidenhout 

grond/Santekraam. Ronelda S. Kamfer. Resensent: Bernard Odendaal

kodeks. Nini Bennett. Resensent: Zandra Bezuidenhout

donkerkamer. Fourie Botha. Resensent: Heilna du Plooy

die lewe tussen pikkewyne. Jasper van Zyl. Resensent: Heilna du Plooy

die lekkerste perske is ‘n vy. Anne-Ghrett Erasmus. Resensent: Heilna du Plooy 

Splintervlerk. Marlise Joubert. Resensent: Zandra Bezuidenhout

Braille-briewe. MM Walters. Resensent: Zandra Bezuidenhout

onversadig. TT Cloete. Resensent: Heilna du Plooy

as woorde begin droom. Wilhelm Knobel. Resensent: Bernard Odendaal

Uit die wit lig van my land gesny. TT Cloete. Resensent: Zandra Bezuidenhout

Tempermes. Louis Jansen van Vuuren. Resensent: Heilna du Plooy

Wanpraktyk. Andries Samuel. Resensent: Zandra Bezuidenhout

Duskant die donker/Before is darkens. Cas Vos. (Vertalings deur Leon de Kock) Resensent: Bernard Odendaal

die beginsel van stof. Breyten Breytenbach. Resensent: Zandra Bezuidenhout

Visums by verstek. Joan Hambidge. Resensent: Heilna du Plooy

Toe dit nog vroeg was. Mari Grobler. Resensent: Bernard Odendaal

Onder die appelboom. Rutger Kopland. Vert. deur Daniel Hugo. Resensent: Bernard Odendaal

Ligloop. Tom Gouws. Resensent: Bernard Odendaal

Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Samesteller: Fanie Olivier.Resensent: Bernard Odendaal

 

2010

Tydelose gety. Lina Spies. Resensent: Bernard Odendaal

Toevallige tekens. Martjie Bosman. Resensent: Bernard Odendaal

Versindaba 2010. US Woordfees. Resensent: Bernard Odendaal

Diorama. Johann Lodewyk Marais. Resensent: Bernard Odendaal

Nadoodse ondersoek. Martina Klopper. Resensent: Bernard Odendaal

Aan’t stap. Len S Louw. Resensent: Bernard Odendaal

Oewerbestaan. Melt Myburgh. Resensent: Bernard Odendaal

Vlerke vir my houteend. Chris Lombard. Resensent: Bernard Odendaal

Notas uit die Empire. Hans Pienaar. Resensent: Bernard Odendaal

Die skyn van tuiskoms. Lina Spies [Johann de Lange, samesteller]. Resensent: Bernard Odendaal

apostroof. Fanie Olivier. Resensent: Bernard Odendaal

Nuwe Stemme 4. Danie Marais & Ronel de Goede [samestellers]. Resensent: Bernard Odendaal

wat die water onthou. Louis Esterhuizen. Resensent: Bernard Odendaal

oogensiklopedie. Gilbert Gibson. Resensent: Bernard Odendaal

 

2009

Een hart. Johannes Prins. Resensent: Bernard Odendaal

Watermerke. Lucie Möller. Resensent: Bernard Odendaal

Versindaba 2009. Marlise Joubert [samesteller]. Resensent: Bernard Odendaal

Intieme afwesige. Cas Vos. Resensent: Bernard Odendaal

woud van nege en negentig vlerke. Carina Stander. Resensent: Bernard Odendaal

Bloot mens. Jelleke Wierenga. Resensent: Bernard Odendaal

Lang reis na Ithaka. Dolf van Niekerk. Resensent: Bernard Odendaal

Die algebra van nood. Johann de Lange. Resensent: Bernard Odendaal

Die panorama in my truspieël. Daniel Hugo. Resensent: Bernard Odendaal

Die lenige liefde. Daniel Hugo. Resensent: Bernard Odendaal

Al is die maan ‘n misverstand. Danie Marais. Resensent: Bernard Odendaal

 

Om al die resensies altesaam op een blog te sien, kyk by

Resensies.

 

Om slegs die nuutste resensies te lees, gaan na die afdeling Onlangse resensies op die tuisblad.

 

 

Bookmark and Share