Posts Tagged ‘Fotobeeld’

Fotobeeld

Saturday, November 27th, 2010

 

 

FOTOBEELD BLOG VAN DIGTERS 

Inhoud

A-B 

Andries Bezuidenhout

Zandra Bezuidenhout

C-L

Hans du Plessis

Louis Esterhuizen

Melanie Grobler

Marlise Joubert

Trienke Laurie

M-R

Bernard Odendaal

S-Z

Rosa Smit

Carina Stander

Piet van Rooyen

Jelleke Wierenga

 

 

Fotobeeld  is ʼn blog waarheen alle digters wat Verskamers op hierdie blad het, foto’s kan stuur vir plasing. Stuur asseblief aanvanklik ongeveer 20 foto’s, elk minder as 200KB in JPG-formaat,  om mee te begin; foto’s uit jou baba- en kleuterjare. Dan ook van jou op laerskool, hoërskool, kollege of universiteits en enige ander interessante foto’s oor die jare tot op hede. Die digter moet op elke foto’s verskyn. – Red.