Matsuo Bashō – vertaal in Afrikaans
Saturday, December 26th, 2009Matsuo Bashō – vertaal deur Daniel Hugo
vergete vywer
’n padda spring van die wal
geluid van water
*
dit is doodstil – dan
deurdringend tot in die rots
die sonbesieskree
Matsuo Bashō (1644-1694)




