Bibi Slippers. Gesprekke met Loftus Marais & Shirmoney Rhode
Thursday, April 20th, 2017
Loftus Marais
In die bed met Bibi (Via): videos om na te speur:
http://indiebedmetbibi.com/blog/2017/4/11/die-hele-storie-langer-onderhoud-met-loftus-marais
Posts Tagged ‘Shirmoney Rhode’Bibi Slippers. Gesprekke met Loftus Marais & Shirmoney RhodeThursday, April 20th, 2017![]() Loftus Marais In die bed met Bibi (Via): videos om na te speur:
http://indiebedmetbibi.com/blog/2017/4/11/die-hele-storie-langer-onderhoud-met-loftus-marais
Nuwe publikasie: Nomme 20 Delphi Straat (Shirmoney Rhode)Tuesday, November 8th, 2016Shirmoney Rhode Nomme 20 Delphi Straat ![]() omslag Nomme 20 Delphi Straat (of Delphi Straat 20) is ʼn versameling van beide Kaaps- en Standaard Afrikaanse gedigte wat aanvanklik as performance poetry vorm aangeneem het. Dié gedigte reflekteer die ervaringe en gedagtes van die digter uit haar tienerjare en as eerste generasie student. Dit speel af in Elsiesrivier en die titel is verwysend na die huis en straat waarin sy grootgeword het, maar sinspeel ook op die tema van bendegeweld. Die gedigte is ook die stories van die mense van Elsiesrivier. Biografiese inligting Shirmoney Rhode is in 1991 gebore en het grootgeword op die Kaapse Vlakte in Elsiesrivier. Sy verwerf die kwalifikasies BA (Afrikaans en Linguistiek), BA (Honneurs) in Afrikaans en ʼn nagraadse onderwyssertifikaat in Afrikaans aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Haar gedigte het al in 7de Reënboog verskyn en as performance poet het sy al voordrag op verskillende platforms soos Open Book Festival, Inzync Poetry, Grounding Session, Badilisha Poetry, Poetica, Artsemble en meer gedoen. In haar werk vertel sy graag die stories van die mense uit haar gemeenskap. Sy is ‘n onderwyser in Afrikaans by ʼn Kaapstadse hoërskool. (Mojaji, 2016, ISBN: 978-1-928215-19-6, Prys: R150.) |