Posts Tagged ‘videos Versindaba’

Videos

Monday, January 25th, 2010

VIDEOGREPE: Luister na voorlesings van gedigte deur hierdie digters,

  woordkunstenaars & sangers wat by Versindaba 2007 op Stellenbosch opgetree het.

<klik op die foto’s>

 

 

 

 

 

 

 

 

   

 

 

 

 

 

  Dolf van Niekerk

 

Gilbert Gibson

 

Philip de Vos

 

 

 

 

 

 

 

   

 

 

 

 

 

 

 

  

 

 

 

 

 

 

 

  

Die volledige dubbele DVD-stel “Versindaba 2007 – Maak ‘it aan” is beskikbaar by Protea Boekwinkel op Stellenbosch @ ‘n billike prys. Bo en behalwe voorlesings deur digters en woordkunstenaars, is daar ook sangkunstenaars, lesings en gesprekke oor eie werk tussen skrywers.

Die vervaardiger van die DVD is Eion du Toit van Intercultural Communications.

Kontak: 021-8829101 of e-pos na proteaboek@mweb.co.za