February 22nd, 2012
Aniel Botha gesels met Pieter Odendaal oor haar debuutbundel, Pirouette
|
Aniel Botha het ‘n B.Ed-graad aan die Universiteit Stellenbosch verwerf, en daarna ‘n MA in skryfkuns aan die Universiteit van Kaapstad. Tans werk sy as privaat tutor, en sy is ook gekwalifiseer as
|
… Lees meer
February 21st, 2012
In die begin was die woord ‘n naam wat uit sy nate bars: in die niks al om - René Bohnen
Resensent: Marlies Taljard
René Bohnen se bundel in die niks al om kan maklik na die eerste lees te lig bevind word. Dit is ‘n bundel waarin die alledaagse en die metafisiese saam poësie word,… Lees meer
February 21st, 2012
Hunkering se grein: Vaarwel, my effens bevlekte held
deur Johann de Lange
Resensie deur Joan Hambidge
Kort na die verskyning van Weerlig van die ongeloof, ‘n besondere knap bundel met kwatryne en vierreëlige verse, verskyn daar ‘n bundel Vaarwel, my effens bevlekte held met ‘n besondere mooi omslag van Christiaan Diedericks “Death of the… Lees meer
February 18th, 2012
The card you hold close to your chest: In intieme gesprek met die Britse digterspaar Helen Ivory en Martin Figura

Eintlik benodig ek ‘n bietjie schnapps om die Januariemaand-koue te verwerk. Die bleek treinrit vanaf Cambridge Norwich toe klap-klap oorwegend deur Swift se psigologies-besoedelde veenlande - wat jou laat vergeet dat daar ooit… Lees meer
February 18th, 2012

Stigmata
Tom Gouws
Hierdie vyfde digbundel van Tom Gouws verken as oorkoepelende tema die verskynsel van stigmata - dat sekere gelowiges in hul eie lyf die wonde van Jesus Christus ervaar. St. Franciskus van Assisi as die eerste persoon wat die stigmata ontvang het, is uiteraard ‘n sentrale figuur in dié “weefsel van wond… Lees meer
February 17th, 2012
US Woordfees 2012: Groen
2-11 Maart 2012
Navrae: 021-808 2019, www.woordfees.co.za
Kaartjieverkope open op 17 Januarie 2012 by Computicket, tensy anders aangedui. Skakel vanaf 17 Januarie 021-808 2019 of 083 915 8000 of besoek www.computicket.co.za vir kaartjieaankope.
Verwelkoming van die Woordfeesdirekteur
Hartlik welkom by die (gelukkige) 13de US Woordfees! Die feestema is groen in alle… Lees meer
February 17th, 2012
Vaarwel, my effens bevlekte held
Johann de Lange
Hertzogpryswenner De Lange se jongste gedigte getuig van ‘n gevoeligheid en ‘n diepte soos nog nie vantevore by hierdie digter nie. Met sy fokus op die mens én die natuur, boei
… Lees meer
February 17th, 2012

Pirouette
Aniel Botha
In die debuutdigbundel Pirouette word balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings saamgebind in ‘n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling. Dit is ‘n bundel waarin ritme en metrum aansluit by die oorkoepelende dans-metaforiek om die lewe sterk beeldend vanuit ‘n dansersperspektief - gestroop, met net die nodige… Lees meer
February 17th, 2012
Esmé Evakwaad (van Trike en Plank) sit gisteraand ʼn skakel na Calexico se weergawe van The Guns of Brixton op Facebook. Ek tref dit vanoggend en luister twee keer daarna. As jy ʼn classic cover, moet jy dit op ʼn klassieke manier doen. Calexico verplaas dit van Londen na die grens van… Lees meer
February 17th, 2012
Uit Nederland besoek Theater van de Verloren Tijd vanjaar vir die 2de maal Woordfees. Hulle motto is dat poësie gehoor en ervaar moet word. Daarom ken hulle oor die seshonderd Nederlandstalige (en nou ook ‘n twintigtal Afrikaanse) gedigte, wat hulle aan die luisteraars op Woordfees kan voordra.
Nuwe toevoegings tot hulle repertoire sluit tekste in van onder andere Wopko Jensma, Adam… Lees meer
February 16th, 2012

Spinvis - ‘Kom Terug’
Gooi een steen naar de dag
Zo ver als je kunt
Spoel het zout van je huid
Doof het vuur
Volg het spoor dat er ligt
Zoek niet wat er nooit meer is
Was het zand uit je haar
Geef een naam aan ieder jaar
Drink de tranen… Lees meer