May 14th, 2012
Ligvoet en vlugtig droom Vos digterlik : Weerloos lewe, Cas Vos. Protea Boekhuis, 2012
Resensent: Tom Gouws
In Nederlandse literatuurtradisie was die predikantedigters as gevolg van hulle triviale tematiek, hul gedwonge piëteit en veral hul tegniese onafhede deur die tagtigers soos Jacques Perk en Willem Kloos geweldig verkleineer. Die benaming “predikant-digter” het ʼn pejoratiewe waarde verkry,… Lees meer
May 14th, 2012

Om die afsterwe van die onoortreflike digter Lucebert agtien jaar gelede (op 9 Mei 1994) te gedenk, is daar heel gepas verlede week begin met ‘n jubeling vir die ontslape digter. Deel van dié feesvieringe is die tentoonstelling “Open de kooien van de kunst, gedichttekeningen van Lucebert” wat tot 9 September vanjaar by die Cobramuseum in Amstelveen… Lees meer
May 12th, 2012
Kamperen in het ijle
Het is donker in de tent
Mijn oor bloedt weer
En mijn man slaapt met een brief in zijn vuist
Een brief van zijn enige zoon
Die hij moeiteloos haat.
Toen we wakker waren
Hebben we gekibbeld over levercrème
Mijn man hield voet bij stuk
Hij zei dat de schimmel schemerblauw
En de ingrediëntenlijst Deens was.
Maar het… Lees meer
May 11th, 2012
Gedigte lei tot ‘n wêreld sonder slot : Ingeboek - Karen Kuhn (2012), Kaapstad: Griffel
Resensent: Heilna du Plooy
Noordwes-Universiteit
Potchefstroom
Ingeboek is Karen Kuhn se debuutbundel. Op die buiteblad van die bundel verskyn daar op die voorkant ‘n vorm wat gedeeltelik ingevul is. Die skrywer se naam staan in gewone handskrif geskryf en… Lees meer
May 11th, 2012

Die Amerikaanse digkuns is natuurlik bekend as ‘n digkuns met ‘n verbysterende produksie en omvang; in dié mate dat dit ‘n onbegonne taak is om te bereken presies hoeveel digbundels per jaar in die VSA verskyn. In die meeste gevalle sal so ‘n toedrag as iets positiefs gesien word, maar pas het daar ‘n omvattende en besonder… Lees meer
May 10th, 2012
Gesprek met ’n kunswerk van Marlise Joubert
Om my is alles blou en beweeglik
soos in jou droomtaal skildery van indigo
wat op die voorgrond vloei
branding van pers tot diep asuur… Lees meer
May 10th, 2012
Czesław Miłosz se gedig “My Faithful Mother Tongue” (“Moja wierna mowo” in Pools) is een van daardie gedigte wat ek elke nou en dan weer wil lees. In my kop gaan dit saam met Breyten Breytenbach se “Septembersee” – gedigte oor exile. Miłosz het hierdie een in 1968 in Berkeley geskryf, ʼn jaar voor ek gebore is. Hier is my tentatiewe… Lees meer
May 10th, 2012

Uitkyk
Vir Gerben
In ‘n geslote wêreld-
beeld begrens die rede,
oë, hande, voete en gevoel
ons uitsiglose uit-
kyk op die lewe.
Alles is dig, selfs
god bly dood-
gerus op die solder
Lees meer
May 9th, 2012
SAAMGESTEL EN UITGESTUUR DEUR DIE ATKV SE HOOFKANTOOR IN RANDBURG
Posbus 4586 RANDBURG 2125, (atkv@atkv.org.za, www.atkv.org.za)
TELEFOONNOMMERS : (011) 919 9088 en (011) 919 9087
9 Mei 2012
ATKV-WOORDVEERTJIES - INSKRYWINGS WORD INGEWAG
Woordkunstenaars word die vyfde keer vereer tydens die jaarlikse ATKV-Woordveertjies wat op Vrydag, 14 September by Nooitgedacht net buite Stellenbosch aangebied word.
Daar kan… Lees meer
May 9th, 2012
La Prade, Villasavary
die ganse gasteplaas
(okeragtige chateau ingesluit)
anker misterie tussen sonneblomlap
‘n geil wingerd en ‘n mistige heuwelbog
ek weet so min van die ensembles in steenwerk
ou dakteëls wat oor die legende van ‘n bospad hang
‘n murmelende fontein of selfs daardie heuninggrys
standbeeld van Ceres onder ‘n boomkatedraal
so staan ek hier in ‘n onbekende massale huis… Lees meer
May 9th, 2012
Dis hier, op YouTube. ʼn Bietjie soos “Repos ailleurs”, net anders. Dalk baie anders. Die gedig se titel is “Nirvana”.
Bukowski se raad aan jong digters: “He should realize that if he writes something and it bores him it’s going to bore many other people also. There is… Lees meer
May 9th, 2012
Eremijt of acrobaat?
Mijn muze leest een dun boekje
Over een eremijt die in de kuststad
Waar ik mijn melktanden weggaf
Aan de grinnikende zoon van een verdwenen acrobaat
Zijn honger verbijt met geloof en hoefsmederij.
De treinconducteur zegt dat zijn eerste vrouw van Brugge was
Ik vraag niet: is ze gestorven?
Ik vraag of ze is verliefd geworden
Op een man die… Lees meer
May 9th, 2012

‘n Besonderse geleentheid in die Lae Lande verlede week was Brugge se eerste Nacht van de Poëzie wat in daardie middeleeuse droomstad plaasgevind het; ‘n geleentheid waartydens die Guido Gezelleprijs 2012 onder andere aan die immergewilde K. Michel (foto) vir sy bundel Bij eb is je eiland groter toegeken was.
Luidens Koenraad Goudeseune se verslag wat… Lees meer
May 8th, 2012
Kan ʼn mens in een sinnetjie – met ʼn stuk kryt, teen ʼn muur – opsom wat jy nog wil doen voor jy sterf? Saterdagaand word ek in Foxstraat in Johannesburg deur ʼn muur gekonfronteer wat presies dít van ʼn mens verwag. Mense skryf dinge soos:
“Travel the world.”
“Be known.”
… Lees meer