Andries Bezuidenhout. Henning Pieterse oor die misverstandelike maan

Ek sien Henning Pieterse se resensie van “Al is die maan ʼn misverstand” het in Rapport verskyn. Ek sien raakpunte met Bernard Odendaal s’n – sien die bespreking hier onder. Ek skat mense gaan opnuut aan die praat raak oor sogenaamde “praatpoësie”.

Rapport se boekeredakteur was ook darem so gaaf om mense van die Versindaba se blad in te lig.

Bookmark and Share

Comments are closed.

  •