Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
11 June 200911 June 2009

Donderdag, 11 Junie 2009

Strijdom van der Merwe
Strijdom van der Merwe

Dit wyl my voorkom asof ons Afrikaanse kunstenaars omtrent die aandag gaan trek in Nederland hierdie naweek. So sal ek in môre se Nuuswekker berig oor ’n besonderse geleentheid by Hengelo, maar vanoggend wil ek die kollig fokus op een van ons mees uitsonderlike kunstenaars: die landskapskilder Strijdom van der Merwe. Strijdom is naamlik deur die organiseerders van die Oerol Kunstefees genooi om ’n kunswerk te gaan opsit by Terseschellinge as deel van hul fees wat van môre tot 21 Junie duur. Ek het Strijdom gevra om ons lesers so ietsie meer van sy kunswerk te vertel en sommer een van die haiku’s wat hy by ’n vorige kunswerk gebruik het, daarby aan te haak. Hy het soos volg gereageer: “Die 625 meter lang ry rooi vlae wat ek op uitnodiging van die fees-direkteur, Joop Mulder, by die Oerol Kunstefees in Terschellinge gaan opsit, is ‘n visueele uitbeelding van die verbintenis tussen die drie belangrikste elemente wat die vorming van die eiland betref: die see, strand en duinegebied. Getrou aan die tradisie van landkuns gebruik ek die rooi lyn om die feesgangers, asook inwoners, weereens te herinner aan die sensitiewe ekologiese balans tussen die natuur en die mens. Hierdie werk van wapperende rooi vlae herinner my aan een van die haiku’s wat Leandré Hanekom vir my Kunswerk by 2008 KKNK gekryf het –

 

Mag jou wit doek waai

oor vriesgebrande koue

warm, ryke seën bring

 

Voorspoed, Strijdom! Mag hierdie geleentheid vir jou alles wees wat jy hoop …

 

En laat wapper die vlae waar jy jou ook al mag bevind vandag!

 

Mooi bly.

 

LE

 

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

Hannalie Taute. Doekies omdraai →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d