
Gister het Nuuswekker oor Luljeta Lleshanaku, ‘n relatief onbekende Albaniese digter, gehandel. Vandag kan Nuuswekker egter oor die réús van die Albaniese lettere berig: die gesogte Prins Asturiëprys vir lettere (Spaans) word naamlik vanjaar aan Ismail Kadere toegeken. Volgens die paneel beoordelaars is Ismail Kadare as skrywer, essayis en digter een van die heel grootste figure in die wêreldliteratuur; iemand wat alle grense oorskrei het en sy stem verhef het in die stryd teen totalirisme. Kadere, wie se werk al in meer as 40 tale vertaal is, het ook in 2005 die eerste Internasionale MAN/Booker-prys ontvang. Die Prins Asturiëprys vir lettere, wat 50.000 euro beloop, word jaarliks toegeken. Vorige wenners is onder andere Margaret Atwood (Kanada), Amos Oz (Israel) en Paul Auster (VSA). Die volledige berig kan hier gelees word.
Vir jou leesplesier plaas ons hieronder die eerste gedeelte uit Ismail Kadare se lang gedig Përse mendohen këto male wat as What are these mountains thinking about in Engels vertaal is.
‘n Lekker dag vir jou en mag die son agter jou aan loop.
Mooi bly.
LE
What are these mountains thinking about
1
What are these lofty mountains thinking about
As the sun sets in the distance beyond the highway?
A mountaineer sets out at the fall of night,
His long rifle
Casting a hundred-mile-long shadow on the ground.The shadow of the rifle hurries
Over mountains, plains, villages;
The shadow of its barrels hastens through the dusk.
I too set forth along the hillside
With a thought in my mind
Somewhere.The shadow of the thought and the shadow of the rifle
Cross and collide in the twilight.
[Uit Përse mendohen këto male, Tirana: Naim Frashëri 1964, uit die Albanees vertaal deur Robert Elsie, en oorspronklik in Engels gepubliseer in die bloemlesing An elusive eagle soars, anthology of modern Albanian poetry, London: Forest Books 1993, p. 88-96.]