Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 August 2009

Biblioteek van verbrande boeke

Die verbranding van boeke
Die verbranding van boeke

Dit is onlangs bekend gemaak dat die befaamde “Biblioteek van Verbrande Boeke” aan die Universiteit van Augsburg verkoop is vir die bedrag van 410,000 euro. Hierdie unieke versameling van 14,500 boeke deur 80 skrywers is almal boeke wat in 1933 in Duitsland verbode verklaar is en op 10 Mei van daardie jaar op die brandstapel beland het. George P. Salzman het dit sy lewenstaak gemaak om dié versameling, wat uitsluitlik uit eerste uitgawes bestaan, oor ‘n tydperk van 30 jaar byeen te bring. Onder die groep van ongewensde boeke is daar uiteraard ‘n magdom titels deur Joodse en Marxistiese skrywers, waaronder etlike literêre reuse soos Thomas Mann, byvoorbeeld. “Hierdie unieke bronversameling bied ‘n verteenwoordigende oorsig van die Duitse literatuur tydens die Nazi-era van 1933 tot 1945,” het Wolfgang Heubisch, die Beierse Minister van Wetenskap, gesê. “Die ‘Biblioteek van Verbrande Boeke’ is van uitsonderlike belang vir literêre en politieke navorsers.” Volgens De Papieren Man was hierdie transaksie die resultaat van 10 jaar se intensiewe gesoek na ‘n heenkome vir sy versameling, het Salzman self tydens die ondertekening van oordrag vertel. “Ik heb met veel onwetendheid en desinteresse gekampt en er vaak aan gedacht de handdoek in de ring te werpen. Maar nu ben ik zeer blij dat dit cultuurgoed de Duiters kan herinneren aan een troebel aspect van hun verleden.” Die volledige berig kan hier op die Duitse webblad Boersenblatt gelees word. Dié unieke versameling sal glo volgende jaar reeds oopgestel word vir die publiek. 

En onthou – iemand het eenkeer gesê dat die grootste aanklag teen die mensdom nié die boeke is wat op brandstapels beland nie, maar die boeke wat ongelees op boekrakke bly staan. So, koop vandag nog ‘n boek en LEES!

Hieronder volg ‘n vers deur Bertolt Brecht wat na Engels vertaal is deur John Willett en in The poetry of survival (1991: Anvil Press Poetry) verskyn het.

Mooi bly en geniet die naweek.

LE

 

The burning of the books

 

When the Regime commanded that books with harmful knowledge

Should be publicly burned and on all sides

Oxen were forced to drag cartloads of books

To the bonfires, a banished

Writer, one of the best, scanning the list of the

Burned, was shocked to find that his

Books had been passed over. He rushed to his desk

On wings of wrath, and wrote a letter to those in power

Burn me! he wrote with flying pen, burn me! Haven’t my books

Always reported the truth? And here you are

Treating me like a liar! I command you:

Burn me!

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

Nuutste bydraes

  • Onderhoud met Marthé McLoud oor “Ontbloot”
  • 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (II)
  • Joan Hambidge. Oosterse digkuns  Deel I
  • Digtersprofiel: Dietloff van der Berg
  • Resensie: “Ontbloot” (Marthé McLoud)

Nuutste kommentaar

  1. Ilse on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)9 June 2025

    Dankie vir die lieflike vertalings!

  2. Heleen Louw on Jacobus Swart. Franz Kafka4 June 2025

    Treffend uitgebeeld. Jou vermoe om die essensie van 'n lewe' te omskryf is iets besonders vir my. En dan jou…

  3. Caren Kearley on Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)4 June 2025

    Dankie Maria, jy is welkom om my te kontak as jy een wil bestel. carenkearley@gmail.com. Ek is Ninni ewig dankbaar…

  4. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Deursigtige oggend3 June 2025

    Beeldskoon hoe hierdie gedig vloei.

  5. Charl-Pierre Naude on Charl-Pierre Naudé. Mymering28 May 2025

    Hierdie is 'n interessante kommentaar deur jou, Hans. Dankie. Ek kou nog daaraan ... Ek moet nog jou opstel waarna…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d