Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
25 November 2009

Bukowski en sy Macintosh IIsi

Charles Bukowski
Charles Bukowski

Soos beloof aan Ilse van Staden en Ronel Nel, plaas ek vanoggend ‘n Nuuswekker oor ‘n rare digter en sy rekenaar, naamlik Charles Bukowski. Dat Bukowski ‘n ongewone mens en digter was, is hoegenaamd nie te betwyfel nie. Maar wat die literêre wêreld stomgeslaan het, was sy enorme produksie in sy laaste jare met ‘n stroom van bundels wat nog lank na sy dood in 1994 verskyn het. En die rede vir dié kreatiewe ontploffing? Wel, ‘n Macintosh IIsi-rekenaar wat sy vrou, Linda, aan hom as kersgeskenk gegee het in 1990. Na sy aanvanklike pessimisme van “You can’t teach an old dog new tricks,” het hy wel die nuwe tegnologie bemeester danksy ‘n kursus waarvoor Linda hom ingeskryf en sy produksie ten opsigte van gedigte maak in 1991 laat verdubbel het!  

Toe sy uitgewer, John Martin by Black Sparrow Press, die moontlikheid van ‘n elektroniese publikasie met Bukowski bespreek het, het hy soos volg reageer: “Yes, you have a strange project: electronic books. It might be the future as more and more people find that the computer is such a magic thing: time-saver, charmer, energizer.” In ‘n ander brief, aan Ivan Suvanjieff, het hy soos volg oor die nuwe tegnologie gejubel: “There is something about seeing your words on a screen before you that makes you send the word with a better bite, sighted in closer to the target. I know a computer can’t make a writer but I think it makes a writer better. Simplicity in writing and simplicity in getting it down, hot and real.”

Wys jou net: ‘n mens is eintlik nooit te oud om ‘n nuwe uitdaging aan te pak nie. Of wat praat ek alles? Nietemin, eie aan Bukowski, het hy natuurlik ook ‘n gedig oor sy geliefde Macintosh geskryf. Vir jou leesplesier plaas ek dit onderaan die Nuuswekker vanoggend. Lees gerus ook die berig by De Contrabas, óf die omvattende berig by Reality Studio.

 ***

Sedert gister is nuwe plasings op die webblad Ilse van Staden se inspirenende inskrywing oor lig. Dan is die vertalings ook verder aangevul met gedigte van  Joan Hambidge wat uit Afrikaans in Engels vertaal is deur Johann de Lange.

Ten slotte hoop ek dat jy pret sal hê vandag en dat die struikrowers jou met rus sal laat.

Mooi bly.

LE

 

16-bit Intel 8088 chip

with an Apple Macintosh
you can’t run Radio Shack programs
in its disc drive.
nor can a Commodore 64
drive read a file
you have created on an
IBM Personal Computer.
both Kaypro and Osborne computers use
the CP/M operating system
but can’t read each other’s
handwriting
for they format (write
on) discs in different
ways.
the Tandy 2000 runs MS-DOS but
can’t use most programs produced for
the IBM Personal Computer
unless certain
bits and bytes are
altered
but the wind still blows over
Savannah
and in the Spring
the turkey buzzard struts and
flounces before his
hens.

© Charles Bukowski

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

1e kommentaar op “Bukowski en sy Macintosh IIsi”

  1. Ronel Nel says:
    26 November 2009 at 14:15

    O my magtig. Bukowski rules! dis soos street preaching. mal daaroor… Buzzards a -strutting… dankie Louis!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Anne-Marie Bartie
  • Stephan du Toit. Witgatboom

Nuutste bydraes

  • Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek
  • Andrea Sieberhagen. Langpad
  • 100 Duitse Bestes: Ingeborg Bachmann (1926-1973)
  • Resensie: “Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes” vert. deur W.J. Henderson
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)31 October 2025

    Was es ist! Puik vertaal.

  3. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)30 October 2025

    Dankie, Willemien du Preez. Fried skryf verrassend boeiende gedigte vol abstrakte selfstandige naamwoorde - dit waarteen gewoonlik gewaarsku word deur…

  4. Willemien du Preez on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)29 October 2025

    Suiwer eenvoud en insig in wat dit is om mens te wees. 'n Skatkis oopgemaak vir Afrikaans.

  5. Yves T'Sjoen on Resensie: “Poëme” deur Wium van Zyl29 October 2025

    Voor de collectie Ernst van Heerden in het Poëziecentrum zal de bundel van Wium van Zyl een aanwinst zijn. Is…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d