Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
3 December 200916 June 2024

Omar Khayyám – vertaling in Afrikaans

Omar Khayyám – vertaal deur Daniel Hugo

Rubaiyat

Omar Khayyám

Awake! for Morning in the Bowl of Night

Has flung the Stone that puts the Stars to Flight:

And Lo! the Hunter of the East has caught

The Sultán’s Turret in a Noose of Light.

This Palace that its Top to Heaven threw,

And Kings their Forehead on its Threshold drew –

I saw a Ring-dove sitting there Alone,

And “coo, coo, coo,” She cried, and “coo, coo, coo.”

Ah, Love! could thou and I with Fate conspire

To grasp this sorry Scheme of Things entire,

Would not we shatter it to bits – and then

Re-mould it nearer to the Heart’s Desire!

One Moment in Annihilation’s Waste,

One Moment, of the Well of Life to taste –

The Stars are setting, and the Caravan

Starts for the Dawn of Nothing – Oh, make haste!

They say the Lion and the Lizard keep

The Courts where Jamshýd gloried and drank deep:

And Bahrám, that great Hunter – the Wild Ass

Stamps o’er his Head, and he lies fast asleep.

(Translated by Edward Fitzgerald)

*

Ontwaak! Die oggend het in die kom van die nag

die blink klip geslinger wat die sterre laat vlug.

En kyk, die ruiter uit die ooste het

die sultanstoring gevang met ’n lasso lig.

Daardie paleis met torings wat die hemel soek

waar sultans daagliks gebid het en soms moes vloek –

ek het ’n lagduifie daar sien sit

en “koeroek, koeroek”, roep sy, “koeroek, koeroek”.

Ag my lief, kon ek en jy met die lot saamsweer

om die krom bestel van sake te korrigeer,

hoe sou ons dit nie aan skerwe slaan

en dan boetseer – nader aan wat die hart begeer.

Kortstondig trek ons deur hierdie dor woestyn,

kortstondig drink ons by die oase wyn.

Skink gou! Die karavaan gaan met dagbreek

verder en die môrester het alreeds verskyn.

Hulle sê die leeu, akkedis en das

hou die hof waar vroeër Jamsjied gebras

het. En Bahram, die groot jagter –  die sebra

stamp en stamp bo sy kop, maar hy slaap vas.

Omar Khayyám

(Vertaal deur Daniel Hugo)

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Elisabeth Eybers – vertaling in Afrikaans
Neil Astley. Staying Alive →

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Wenners van die kompetisie: “Die gees van die avontuur”
  • Stefanus S. Vivier. Reisiger
  • Uitnodiging na die ATKV-digskool 27 – 29 Maart 2026
  • Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten
  • Uitnodiging: ATKV-digskool, 27 – 29 Maart

Nuutste kommentaar

  1. Hein Viljoen on Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar20 January 2026

    Joan Jy skryf: "By Kouwenaar: die maan en die perse word één". Die hele ryk Persiese wêreld - Babilon, spykerskrif,…

  2. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  4. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  5. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d