Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
19 January 2010

Invictus flouentus

Invictus
Invictus

Net soos die film Four weddings and a funeral ‘n bykans vergete gedig van WH Auden weer bekend gemaak het, is die film Invictus besig om William Ernest Henley (1849-1903) se gelyknamige gedig wêreldberoemd te maak, aangesien dit die gedig is wat deur Madiba in die film aan Springbokkaptein Francois Pienaar oorhandig word en die Springbokke sodanig inspireer dat hulle die wêreldbeker met dié onsterflike reëls op tong en gemoed verower. En natuurlik wemel die internet van verwyswings en aanhalings van dié inspirerende vers, maar eie aan die aard van die kuberruim, is nie almal ewe ingenome met die gedig nie.

Op sy blog skryf Jay Harvey soos volg oor Henley se gedig: “There’s a certain kind of poem that’s forthright in what it has to proclaim, but so lacking in detail and some kind of vivifying context for its assertions that it amounts to a closed-circuit interior monologue. It seems bent on winning over the reader to the speaker’s (read, perhaps, “the poet’s) tight little viewpoint. “Invictus” pits the speaker against “the fell clutch of circumstance” and various dire threats, including death, and demands that we admire his courage and steadfastness. How does such rigid, robotic poetry become famous? Because it captures attitudes people like to entertain with so little ambiguity that it can seem the last word on the matter.”

Volgens hom is Henley se “Invictus” waarskynlik een van die swakste gedigte wat nog ooit geskryf is. Nadat hy ‘n rits ander voorbeeld van sentimentele en melodramatiese gedigte beskou het, kom hy tot die volgende slotsom: “Poet collars the reader, thumps him on the head with a thin but irritating message, and departs in a cloud of smugness.”

En ja, soos gebruiklik plaas ek die betrokke gedig onder aan die Nuuswekker vanoggend sodat jy self kan oordeel.

***

Nuut op die webblad is Philip de Vos se stuk oor ou skooljaarblaaie, wenopstelle en ‘n fiets en ook Melanie Grobler se brief oor vandeesmaand se blogfokus. Lekker lees en onthou om ook jóú brief te skryf oor hoe dit gebeur het dat die digkuns vir jou meer is as ‘n terloopse belangstelling.

Mooi bly.

LE

 

Invictus

Out of the night that covers me,
Black as the Pit from pole to pole,
I thank whatever gods may be
For my unconquerable soul.

In the fell clutch of circumstance
I have not winced nor cried aloud.
Under the bludgeonings of chance
My head is bloody, but unbowed.

Beyond this place of wrath and tears
Looms but the Horror of the shade,
And yet the menace of the years
Finds, and shall find, me unafraid.

It matters not how strait the gate,
How charged with punishments the scroll.
I am the master of my fate:
I am the captain of my soul.

 

© William Ernest Henley (1849 – 1903)

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)
  • Resensie: “Dwaaldae” (Andrea Sieberhagen)
  • Resensie: “Klaarte” (Louis Esterhuizen)
  • Resensie: "Skulpkrale: Kwatryne" (Marié Heese)
  • Anne-Marie Bartie. verskille

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. dna
  • Miel Vanstreels. Oorleg
  • Koos de Wet. korrosie
  • ND Cronjé. by die roggeveldberge
  • Krige Visser. Aantrekkende naak

Nuutste kommentaar

  1. Frik Ziegler on Krige Visser. Aantrekkende naak12 June 2026

    Jou vrou gaan jou donner.

  2. Johann Lodewyk Marais on Johann Lodewyk Marais. Blesbok10 June 2026

    Dankie, Joan. As kind het ek dikwels gesien hoe van die boere om ons met blesbokke boer. Nou en dan…

  3. Piet van Rooyen on Piet van Rooyen. Variasie op Jan Blohm se “Jenny”6 June 2026

    Lyk my dis wat gebeur as 'n kabouter by Kunsmatige Intelligensie inklouter!

  4. Karin on C Fritze. Oorskot van die dag6 June 2026

    Ek verwonder my altyd aan hoe digters en skrywers se gedagtes ver paaie loop om sulke aangrypende gedigte en stories…

  5. Toekie on C Fritze. Oorskot van die dag3 June 2026

    So goed geskryf. Geniet altyd jou poësie. Sien uit na die volgende een.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d