Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
19 February 201019 February 2010

Suheil Bushrui. The World’s Favourite Love Poems

Omslag
Omslag

In navolging van vandeesmaand se Blogtema fokus ek graag jou aandag op ‘n versameling liefdesverse wat pas verskyn het. Dit is die pragpublikasie The World’s Favourite Love Poems wat deur Suheil Bushrui saamgestel en deur Oneworld Publications uitgegee is.

‘n Stelling wat op die flapeks gemaak word en waarmee ek volledig kan saamstem, is die volgende: “The World’s Favourite Love Poems  is the first compilation with a truly international coverage. This inimitable volume contains nearly two hundred works from some of the foremost writers in history, including Goethe, Shakespeare, Ibn Arabi, and Rumi, as well as poetry from the indigenous peoples of Africa, Australia, and the Americas. From Russia to Egypt, India to Germany, this delightful collection of English and translated verse is perfect for any lover of poetry, and will prove a unique gift for someone special.”

Die versameling is tematies ingedeel in agt afdelings, te wete: “On love itself“, “Love’s desires and longing“, “Love’s adoration and devotion“, “Love’s delirium“, “The joys and pleasures of love“, “The sorrows and pain of love“, “Sensual love” en “Spiritual love“. Teen ‘n aanbevole verkoopsprys van R160 is hierdie bloemlesing van 178 bladsye inderdaad ‘n winskoop.

Vir jou leesplesier plaas ek vanoggend Kathleen Raine se gedig “Amo Ergo Sum” onder aan die Nuuswekker. Dit is ook die openingsvers in dié besonderse publikasie.

***

Gister is Die skyn van tuiskoms, ‘n keur uit die gedigte van Lina Spies wat deur Johann de Lange saamgestel is, by die boekwinkels afgelewer en soos gebruiklik plaas ons ‘n onderhoud wat met haar gevoer is. En dan het Andries Bezuidenhout ‘n lekkerlees-verslag geplaas oor Johannes van Jerusalem en Johannes Prins se voorlesing in Melville vroeër vandeesweek. Ten slotte vestig ek graag jou aandag op die artikel wat Zandra Bezuidenhout oor die Vlaamse digter Christine D’haen geskryf het en wat op LitNet verskyn het.

Nou ja, toe. Inderdaad was dit ‘n bedrywige week vir die digkuns … So, lekker lees aan alles en geniet jou naweek.

Mooi bly.

LE

 

Amo Ergo Sum

Because I love
      The sun pours out its rays of living gold
      Pours out its gold and silver on the sea.

Because I love
      The earth upon her astral spindle winds
      Her ecstasy-producing dance.

Because I love
      Clouds travel on the winds through wide skies,
      Skies wide and beautiful, blue and deep.

Because I love
      Wind blows white sails,
      The wind blows over flowers, the sweet wind blows.

Because I love
      The ferns grow green, and green the grass, and green
      The transparent sunlit trees.

Because I love
      Larks rise up from the grass
      And all the leaves are full of singing birds.

Because I love
      The summer air quivers with a thousand wings,
      Myriads of jewelled eyes burn in the light.

Because I love
      The iridescnt shells upon the sand
      Takes forms as fine and intricate as thought.

Because I love
      There is an invisible way across the sky,
      Birds travel by that way, the sun and moon
      And all the stars travel that path by night.

Because I love
      There is a river flowing all night long.

Because I love
      All night the river flows into my sleep,
      Ten thousand living things are sleeping in my arms,
      And sleeping wake, and flowing are at rest.

 

© Kathleen Raine (Uit: The year One, 1952)

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)
  • Resensie: Vlindervreter ( Melanie Grobler en Christiaan Diedericks)

Nuutste bydraes

  • Eendagsvlieg en ander vlietente gedagtes (Rosa Keet)
  • Joan Hambidge. Hierdie lewe
  • 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (II)
  • Jakes Moller. Peter Place straat, Bryanston
  • “Stil gesprek” (Jan Pretorius) nou in Duits beskikbaar

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Gottfried Benn (1886-1956) (I)11 July 2025

    Hierdie vertalers gee vir ons een van die beste projekte nog op hierdie webblad. Ek lees tans Brecht sing Afrikaans…

  2. Jannie Pretorius on Joan Hambidge. Hierdie lewe11 July 2025

    Mooi!

  3. Eugene Vorster on RIV Christiaan Diedericks7 July 2025

    “Live your Truth” vir Chris skielik is dit stil/ byna subliem/ (jy sal verstaan)/ net nou en dan ‘n nat…

  4. Charl-Pierre Naude on Resensie: “Merang” (Neil Cochrane & Alwyn Roux Reds.)7 July 2025

    Hierdie is 'n teleurstellende en ongeinspireerde resensie deur 'n resensent van wie mens veel meer verwag. Dit lyk meer na…

  5. Bernardus Johannes Odendaal on Ingeborg Bachmann – vertaling in Afrikaans5 July 2025

    Ek stem met Daniel saam!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d