Hennie Meyer: Picasso in Nuwe Stemme 4

Vir diegene wat bietjie lui is of nie die tyd het. Hiermee Picasso, wat in Nuwe Stemme 4 verskyn, oorgeskryf tot gedig. Neem asseblief kennis dat hierdie die oorspronklike weergawe is en dat die kleurskema verskil van die een in Nuwe Stemme 4. Hiermee dan die gedig.

Picasso

uit hans

se snor en mond

sou pacisso

‘n norse wond

met ‘n wors

————–

Groetnis tot volgende keer.

And remember. Do not write poetry, plant a tree.

Die poet met die pot as ‘n pet.

Bookmark and Share

Een Kommentaar op “Hennie Meyer: Picasso in Nuwe Stemme 4”

  1. Hennie, dalk het ek nie al die kleure koki-penne in my sakkie nie? Dalk is dit my skeptiese siening van die post modernisme in die kuns wereld en veral “conceptual art” en “performance art” wat my laat wonder… Help bietjie die Lewies hy is maar bietjie stuck stuck stuck.

  •